Friday 5 February 2016

A GIRL RESTORED TO LIFE, AND A WOMAN HEALED. / DIE DOGTERTJIE VAN JAÏRUS TOT DIE LEWE TERUGGEBRING EN 'N VROU GENEES.

Friday 4 March 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Matthew 8:17b)
He took our weaknesses and carried our diseases. (NET version)
He Himself took our infirmaties, and bore our sicknesses. (NKJ version)

MESSAGE OF THE DAY:
A GIRL RESTORED TO LIFE, AND A WOMAN HEALED. 
(Mark 5:21-33)
21. When Jesus Had crossed again in a boat to the other side, a large crowd gathered around Him, and He was by the sea. 
22. Then one of the synagogue rulers named Jairus, came up, and when he saw Jesus, he fell at His feet.
23. He asked Him urgently: "My little daughter is near death. Come and lay Your hands on her, so that she may be healed and live."
24. Jesus went with him, and a large crowd followed and pressed around Him. 
25. Now a woman was there who had been suffering from a hemorrhage for twelve years. 
26. She had endured a great deal under the care of many doctors, and had spent all that she had. Yet, instead of getting better, she grew worse. 
27. When she heard about Jesus, she came up behind Him in the crowd and touched His cloak. 
28. For she kept saying: "If only I touch His clothes, I will be healed."
29. At once the bleeding stopped, and she felt in her body that she was healed of her disease. 
30. Jesus knew at once that power had gone out from Him. He turned around in the crowd and said: "Who touched My clothes?"
31. His disciples said to Him: "You see the crowd pressing against You, and You say: 'Who touched Me?'"
32. But He looked around to see who had done it. 
33. Then the woman, with fear and trembling, knowing what had happened to her, came and fell down before Him, and told Him the whole truth. 
(God willing, I will add verses 34-43 during the weekend.)

(Matthew 9:18-26)
18. As He was saying these things, a ruler came, bowed low down before Him, and said: "My daughter has just died, but come and lay Your hand on her, and she will live."
19. Jesus and His disciples got up and followed him. 
20. But a woman who had been suffering from a hemorrhage for twelve years, came up behind Him and touched the edge of His cloak. 
21. For she kept saying to herself: "If only I touch His cloak, I will be healed."
22. But when Jesus turned and saw her, He said: "Have courage daughter! Your faith has made you well." And the woman was healed from that hour.  
23. When Jesus entered the ruler's house, and saw the flute players and the disorderly crowd,
24. He said: "Go away, for the girl is not dead, but asleep." And they began making fun of Him. 
25. But when the crowd had been put outside, He went in, and gently took her by the hand, and the girl got up. 
26. And the news of this spread throughout that region.  

Vrydag 4 Maart 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Matthéüs 8:17b
Hy het ons krankhede op Hom geneem, en ons siektes gedra. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE DOGTERTJIE VAN JAÏRUS TOT DIE LEWE TERUGGEBRING, EN 'N VROU WAT AAN BLOEDVLOEIING GELY HET, GENEES:

(Markus 5:21-32)
21. En toe Jesus weer in die skuit oorgevaar het na die ander kant, het 'n groot menigte by Hom vergader. En Hy was by die see. 
22. En daar kom een van die owerstes van die sinagoge met die naam van Jaïrus; en toe hy Hom sien, val hy aan Sy voete neer,
23. En smeek Hom dringend en sê: "My dogtertjie is op haar uiterste; kom lê haar die hande op, sodat sy gesond kan word, en sy sal lewe." 
24. En Hy het saam met hom gegaan. En 'n groot menigte het Hom gevolg, en Hom verdring. 
25. En 'n sekere vrou wat twaalf jaar lank bloedvloeiing gehad het, 
26. En veel onder baie geneeshere gely het en al haar besittings uitgegee het, sonder om enige baat te vind, maar eerder erger geword het,
27. Het van Jesus gehoor en onder die skare van agter gekom en Sy kleed aangeraak;
28. Want sy het gesê: "As ek maar Sy klere kan aanraak, sal ek gesond word."
29. En dadelik het die fontein van haar bloed opgedroog, en sy het aan haar liggaam bemerk dat sy van haar kwaal genees was. 
30. En dadelik toe Jesus in Homself die krag gewaarword wat van Hom uitgegaan het, draai Hy Hom om onder die skare en sê: "Wie het My klere aangeraak?"
31. En Sy dissipels antwoord Hom: "U sien dat die skare U verdring, en U sê: 'Wie het My aangeraak?"
32. Toe kyk Hy rond om haar te sien wat dit gedoen het. 
33. Die vrou wat gevrees en gebeef het omdat sy wis wat met haar gebeur het, kom toe en val voor Hom neer en vertel Hom die hele waarheid. 
(As die Here wil, sal ek verse 34-43 gedurende die naweek byvoeg.)

(Matthéüs 9:18-26) 
18. Terwyl Hy vir hulle dit sê, kom daar 'n sekere owerste en val voor Hom neer en sê: "My dogter het nou net gesterwe, maar kom en lê U hand op haar, en sy sal lewe."
19. En Jesus het opgestaan en hom gevolg, en ook Sy dissipels. 
20. En daar het 'n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, van agter gekom en die soom van sy kleed aangeraak. 
21. Want sy het by haarself gesê: "As ek maar net Sy kleed kan aanraak, sal ek gesond word."
22. En Jesus het omgedraai en haar gesien en gesê: "Hou goeie moed dogter, jou geloof het jou gered." En die vrou het gesond geword van daardie uur af. 
23. En toe Jesus in die huis van die owerste kom, en die fluitspelers sien, en die skare wat te kere gaan,
24. Sê Hy vir hulle: "Gaan weg, want die dogtertjie is nie dood nie, maar sy slaap." En hulle het Hom uitgelag. 
25. En nadat die skare uitgedryf was, het Hy ingegaan en haar hand gegryp; en die dogtertjie het opgestaan. 
26. En die gerug hiervan het deur die hele land versprei. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden

No comments:

Post a Comment