Sunday 23 October 2016

AENEAS AND DORCAS. /. ENÉAS EN DORKAS.

Weekend 3 & 4 December 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Romans 15:9b)
Therefore I will praise You among the gentiles; I will sing praises to Your Name. 

MESSAGE OF THE DAY:
ENÉAS EN DORCAS:
(Acts 9:32-38)
32. As Peter travelled about the country, he went to visit the Lord's people who lived in Lydda. 
33. There he found a man named Aeneas, who was paralyzed and had been bedridden for eight years. 
34. "Aeneas," Peter said to him, "Jesus Christ heals you. Get up and roll up your mat." Immediately Aeneas got up. 
35. All those who lived in Lydda and Sharon saw him and turned to the Lord. 
36. In Joppa there was a disciple named Tabitha (in Greek her name is Dorcas); she was always doing good and helping the poor. 
37. About that time she became sick and died, and her body was washed and placed in an upstairs room. 
38. Lydda was near Joppa; so when the disciples heard that Peter was in Lydda, they sent two men to him and urged him: "Please come to us without delay!"

Naweek 3 & 4 Desember 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Romeine 15:9b)
Daarom sal ek U loof onder die nasies, en tot eer van U Naam psalmsing. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
ENÉAS EN DORKAS: 
(Handelinge 9:32-38)
32. En onderwyl Petrus oral rondgaan, het hy ook by die heiliges gekom wat in Lidda woon;
33. En hy het daar 'n man gevind met die naam van Enéas, wat al agt jaar bedlêend en verlam was. 
34. En Petrus het vir hom gesê: "Enéas, Jesus Christus maak jou gesond; staan op, en maak jou bed op!" En hy het dadelik opgestaan. 
35. En al die inwoners van Lidda en Saron het hom gesien, en hulle tot die Here bekeer. 
36. En in Joppe was daar 'n sekere dissipelin met die naam van Tabita, wat, as dit vertaal word, beteken Dorkas. Sy was oorvloedig in goeie werke en aalmoese wat sy gedoen het.  
37. En in díe dae, het sy siek geword en gesterwe, en hulle het haar gewas en in 'n bovertrek neergelê. 
38. En omdat Lidda naby Joppe was, en die dissipels gehoor het dat Petrus daar was, het hulle twee manne na hom gestuur wat hom moes smeek dat hy sonder uitstel na hulle moes oorkom. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," on a daily basis. this blog is published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)

Many thanks for this incredible photo, posted on FB by Rosan Marais. 

No comments:

Post a Comment