Sunday 23 October 2016

TABITHA RAISED FROM THE DEAD. /. TABIETA UIT DIE DODE OPGEWEK.

Weekend 10 & 11 December 2016.  
WORD OF THE DAY:
(2 Corinthians 4:8,9)
8. We are hard pressed on every side, but not crushed; perplexed, but not in despair; 
9. persecuted but not abandoned; struck down, but not destroyed. 

MESSAGE OF THE DAY:
TABITHA RAISED FROM THE DEAD:
(Acts 9:39-43)
39. So Peter went with them, and when he arrived he was taken to the upper room. All the widows stood around him, crying and showing him the robes and other clothing that Dorcas had made while she was still with them. 
40. Peter sent them all out of the room, then he got down on his knees and prayed. Turning toward the dead woman, he said: "Tabitha, get up!" She opened her eyes and seeing Peter, she sat up. 
41. He took her by the hand and helped her to her feet. Then he called for the believers, especially the widows, and presented her to them alive. 
42. This became known all over Joppa, and many people believed in the Lord. 
43. Peter stayed in Joppa for some time, with a tanner named Simon. 

Naweek 10 & 11 Desember 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(2 Korinthiërs 4:8,9)
8. Ons word in alles verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë maar nie radeloos nie;
9. Vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
TABÍTA UIT DIE DODE OPGEWEK:
(Handelinge 9:39-43)
39. En Petrus het opgestaan en saam met hulle gegaan. En toe hy daar kom, bring hulle hom in die bovertrek; en al die weduwees kom by hom staan en ween en wys hom die onder- en bo-klere wat Dorkas alles gemaak het toe sy nog by hulle was. 
40.En Petrus het almal buitentoe gestuur en neergekniel en gebid. En hy het hom na die liggaam gedraai en gesê: "Tabíta, staan op!" En sy het haar oë oopgemaak; en toe sy Petrus sien, het sy regop gesit.  
41. En hy gee haar sy hand en laat haar opstaan. Daarop roep hy die heiliges en die weduwees en stel haar lewendig voor hulle. 
42. Dit het bekend geword in die hele Joppe, en baie het in die Here geglo. 
43. En Petrus het 'n geruime tyd in Joppe gebly by 'n sekere Simon, 'n leerlooier.  

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," on a daily basis, this blog is published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)


Many thanks to "Jesus is my Lord," who posted this very appropriate verse, namely Philipians 4:13. 

1 comment: