Sunday 23 October 2016

SAUL BEING PERSECUTED. / SAULUS WORD VERVOLG.

Weekend 19 & 20 November 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Matthew 6:33)
"But first seek His kingdom and His righteousness, and all these things will be given to you as well."

MESSAGE OF THE DAY:
SAUL BEING PERSECUTED: 
(Acts 9:20-27)
20. At once he began to preach in the synagogues that Jesus is the Son of God. 
21. All those who heard him were astonished and asked: "Isn't he the man who raised havoc in Jerusalem among those who call on this Name?"  
22. Yet Saul grew more and more powerful and baffleled the Jews living in Damascus, by proving that Jesus is the Messiah. 
23. After many days had gone by, there was a conspiracy among the Jews to kill him,  
24. But Saul learned of their plan. Day and night they kept close watch on the city gates in order to kill him. 
25. But his followers took him by night and lowered him in a basket, through an opening in the wall 
26. When he came to Jerusalem he tried to join the disciples, but they were all afraid of him, not believing that he really was a disciple. 
27. But Barnabas took him and brought him to the apostles. He told them how Saul on his yourney had seen the Lord, and that the Lord had spoken to him, and how in Damascus he had preached fearlessly in the Name of Jesus. 

Naweek 19 & 20 November. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Matthéüs 6:33)
"Maar soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SAULUS WORD VERVOLG:
(Handelinge 9:20-27)
20. En hy het dadelik Christus in die sinagoges verkondig, dat Hy die Seun van God is. 
21 En almal wat hom gehoor het, was verbaas en het gesê: "Is hy nie die man wat in Jerusalem uitgeroei het, dié wat hierdie Naam aanroep, en hier gekom het met die doel om hulle geboeid na Jerusalem te bring nie?"
22. Maar Saulus het al meer krag ontvang en die Jode wat in Damaskus woon, in die war gebring deur te bewys dat Hy, Jesus, die Christus is. 
23. En ná geruime tyd het die Jode beraadslaag om hom om te bring. 
24. En hulle plan het aan Saulus bekend geword. En hulle het die poorte dag en nag bewaak, dat hulle hom kon ombring;
25. Maar die dissipels het hom geneem en in die nag deur die muur neergelaat, deur hom in 'n mandjie te laat afsak. 
26. En toe Saulus in Jerusalem aankom, het hy probeer om by die dissipels aan te sluit; maar almal was vir hom bang, omdat hulle nie geglo het dat hy 'n dissipel was nie.  
27. Maar Bárnabas het hom geneem en na die apostels gebring, en hulle vertel hoe hy op die pad die Here gesien het en dat Hy met hom gespreek het, en hoe hy in Damaskus vrymoediglik in die Naam van Jesus gespreek het.  

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," daily, this blog is published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)


Many thanks to Mary Lynch who shared Rick Joyner's post of Revelation 5:5. 

No comments:

Post a Comment