Wednesday 21 August 2013

GOD TURNED THE SHADOW ON THE SUNDIAL TEN STEPS BACKWARDS/ GOD LAAT DIE SONNEWYSER TIEN GRADE TERUGGAAN:

21 August 2013. 
1. English - (NIV Translation)
[Isaiah 38:1-8]
1. In those days Hezekiah became ill and he was at the point of death. The prophet Isaiah, son of Amoz went to him and said: "This is what the Lord says: put your house in order, because you are going to die; you will not recover."
2. Hezekiah turned his face to the wall and prayed to the Lord: 
3. Remember, O Lord, how I have walked before You faithfully and with wholehearted devotion, and have done what is good in your eyes." And Hezekiah wept bitterly. 
4. Then the Word of the Lord came to Isaiah: 
5. "Go and tell Hezekiah: 'This is what the Lord, the God of your father David says: I have heard your prayer and seen your tears; I will add fifteen years to your life.'"
6. "'And I will deliver you and this city from the hand of the king of Assyria. I will defend this city.
7. "'This is the Lord's sign to you, that the Lord will do what He Has promised: 
8. "'I will make the shadow cast by the sun go back the ten steps it has gone down on the stairway of Ahaz.'" So the sunlight went back the ten steps it had gone down. 

(This is of course to nullify and cancel what God had said to Hezekiah before.)

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jesaja 38:1-8]
1. In dié dae het Hiskia dodelik siek geword, en die profeet Jesaja, die seun van Amos, het by hom gekom en vir hom gesê: "So spreek die Here: 'Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie.'"
2. Toe draai Hiskia sy gesig na die muur en hy het tot die Here gebid,
3. En gesê: "Ag Here, dink tog daaraan dat ek voor U aangesig in trou en met 'n volkome hart gewandel het, en gedoen het wat goed is in U oë." En Hiskia het bitterlik geween. 
4. Toe het die Woord van die Here tot Jesaja gekom en gesê: 
5. "Gaan sê vir Hiskia: 'So spreek die Here, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor en jou trane gesien; Kyk, Ek sal vyftien jaar by jou dae byvoeg. 
6. 'En Ek sal jou uit die hand van die koning van Assirië red en ook hierdie stad; Ek sal hierdie stad beskut. 
7. 'En dit sal vir jou die teken wees van die kant van die Here, dat die Here hierdie Woord wat Hy gespreek het, sal volbring:
8. 'Kyk, Ek sal die skaduwee op die grade wat dit gedaal het deur die son op die grade van Agas se sonnewyser, laat teruggaan, tien grade agteruit. En die son het tien grade teruggegaan op die grade wat dit gedaal het. 

(Dit was natuurlik om te herroep en te kanselleer wat God vantevore oor Hiskia uitgespreek het.)

Photo by/foto deur Martin Heigan. 

1 comment: