Monday 19 August 2013

THE SUN AND THE MOON STOOD STILL/DIE SON EN MAAN HET STILGESTAAN;

20 August 2013
1. English - (NIV Translation)
[Joshua 11-14]
11. As they fled before Israel on the road down from Beth Horon to Azekah, the Lord hurled large hailstones down on them from the sky, and more of them died from the hailstones than were killed by the swords of the Israelites. 
12. On the day the Lord gave the Amorites over to Israel, Joshua said to the Lord in the presence of Israel: "O sun, stand still over Gibeon, o moon, over the Valley of Aijalon."
13. So the sun stood still, and the moon stopped, till the nation avenged itself on its enemies, as it is written in the Book of Jashar. 
The sun stopped in the middle of the sky and delayed going down about a full day. 
14. There has never been a day like it before or since, the day when the Lord listened to a man. Surely, the Lord was fighting for Israel!

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Joshua 10:11-14]
11. En toe hulle voor Israel uitvlug, terwyl hulle op die afdraand van Bet-Horon was, het die Here groot haelstene uit die hemel op hulle gewerp tot by Aséka, sodat hulle gesterf het; daar het meer gesterf deur die haelstene as wat die kinders van Israel met die swaard doodgeslaan het. 
12. Toe het Joshua met die Here gespreek, op die dag dat die Here die Amoriete aan die kinders van Israel oorgegee het, en voor die oë van Israel gesê: "Son, staan stil in Gibeon, en maan, in die dal van Ajalon!"
13. Toe staan die son stil en bly die maan staan totdat die volk hulle gewreek het op hul vyande. Staan dit nie geskrywe in die Boek van die Opregte nie? En die son het bly staan in die middel van die hemel en het hom nie gehaas om onder te gaan nie, omtrent 'n volle dag. 
14. En daar was geen dag soos hierdie een, voor hom en ná hom, dat die Here na die stem van 'n man geluister het nie; want die Here het vir Israel gestry. 



2 comments: