Tuesday 18 March 2014

JONAH CRIED OUT TO GOD FROM THE FISH'S BELLY / JONA ROEP TOT GOD UIT DIE VIS SE INGEWANDE.

Tuesday 18 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 52:8]
But I am like a green olive tree in the house of God; I trust in and confidently rely on the loving-kindness and the mercy of God forever and ever. 

MESSAGE OF THE DAY:
JONAH CRIED OUT TO GOD FROM THE FISH'S BELLY: 
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jonah 2:5-7 - and also some similar verses in Psalm 69:1,2 and Lamentations 3:54,55]
5. The waters compassed me about; even to (the extinction of) life; the abyss [hell] surrounded me, the seaweed was wrapped about my head. ALSO SEE:
(Psalm 69:1,2 and Lamentations 3:54,55)
[Psalm 69.1,2]
1. Save me, O God, for the waters have come up to my neck (they threaten my life).
2. I sink in deep mire, where there is no foothold; I have come into deep waters, where the floods overwhelm me. 
[Lamentations 3:54,55]
54. The waters ran down on my head; I said: "I am gone."
55. I called upon Your Name, O Lord, out of the depth (of the mire).
6. I went down to the bottoms and the very roots of the mountains; the earth with its bars closed behind me forever. Yet You have brought up my life from the pit of corruption, O Lord my God!
7. When my soul fainted upon me (crushing me), I earnestly and seriously remembered the Lord; and my prayer came to You, into Your holy temple. 

Dinsdag 18 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 52:10]
Maar ek sal wees soos 'n groen olyfboom in die huis van God; ek vertrou op die goedertierenheid van God vir ewig en altyd. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JONA ROEP TOT GOD UIT DIE VIS SE INGEWANDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 2:5-7 - met ooreenstemmende verse in Psalm 69:1,2 en ook Klaagliedere 3:54,55]
5. Waters het my omring tot aan die siel toe, die vloed was rondom my; seegras het om my hoof gedraai. SIEN OOK:
[Psalm 69:2,3]
2. Verlos my, O God, want die waters het tot by my siel gekom. 
3. Ek sink in grondelose modder waar gee staanplek is nie; ek het in waterdieptes gekom, en die stroom loop oor my. 
[Klaagliedere 3:54,55]
54. Water het oor my hoof gestroom. Ek het gesê: "Dit is klaar met my!"
55. Ek roep U Naam aan, Here, uit die onderste kuil. 
6. Ek het afgedaal tot by die grondslae van die berge, die grendels van die aarde het my vir altyd ingesluit; maar U het my lewe uit die kuil opgetrek, Here my God!
7. Toe my siel in my versmag het, het ek aan die Here gedink; en my gebed het tot by U gekom in U heilige tempel. 




No comments:

Post a Comment