Saturday 22 March 2014

JONAH OBEYED GOD AND PREACHED IN NINEVEH / JONA GEHOORSAAM GOD EN PREEK IN NINEVÉ.

Weekend 22 & 23 March 2014.  
WORD OF THE DAY:
[Proverbs 4:12]
When you walk, your steps shall not be hampered (your path will be clear and open); and when you run, you shall not stumble.  

MESSAGE OF THE DAY:
JONAH OBEYED GOD AND PREACHED IN NINEVEH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jona 3:1-5]
1. And the Word of the Lord came to Jonah the second time, saying:
2. "Arise, go to Nineveh, that great city, and preach and cry out to it the preaching that I tell you."
3. So Jonah arose and went to Nineveh according to the Word of God. Now Nineveh was an exceedingly great city of three days' journey, (sixty miles in circumference).
4. And Jonah began to enter into the city, a day's journey, and he cried, "Yet forty days and Nineveh shall be overthrown!"
5. So the people of Nineveh believed in God and proclaimed a fast and put on sackcloth, (in penitent mourning), from the greatest of them, even to the least of them. 

Naweek 22 & 23 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Spreuke 4:12]
As jy loop, sal jou treë nie belemmer word nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JONA GEHOORSAAM GOD EN PREEK IN NINEVÉ:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 3:1-5]
1. En die Woord van die Here het vir die tweede maal tot Jona gekom en gesê: 
2. "Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninevé, en verkondig daar die boodskap wat Ek jou sal sê.
3. Toe maak Jona hom klaar en gaan na Ninevé volgens die Woord van die Here. En Nineveh was 'n ontsaglike groot stad, drie dagreise te voet. 
4. En Jona het begin met een dagreis ver die stad in te gaan en het gepreek en gesê: "Nog veertig dae, dan word Ninevé verwoes."
5. En die manne van Ninevé het God geglo en 'n vasdag uitgeroep, en groot en klein het hulle met rougewaad beklee. 

           Photo by Martin Heigan 

No comments:

Post a Comment