Sunday, 2 March 2014

WHERE CAN WE FLEE FROM GOD'S PRESENCE? / WAAR KAN ONS VLUG VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID?

Saturday & Sunday 1 & 2 March 2014. 
WORD OF THE DAY: 
[John 1:10-12]
10. He came into the world, and though the world was made through Him, the world did not recognize Him, (did not know Him.)
11. He came to that which belonged to Him (to His own - -  His domain, His creation), and those who were His own did not receive Him and did not welcome Him. 
12. But to as many as did receive and welcome Him, He gave the authority (power, privilege, right) to become the children of God, that is, to those who believe in (adhere to, trust in, and rely on) His Name. 

MESSAGE OF THE DAY:
WHERE CAN WE FLEE FROM GOD'S PRESENCE?
Part 3.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Jonah 1:1-5]
1. Now the Word of the Lord came to Jonah son of Amittai, saying: 
2. "Arise, go to Nineveh, that great city, and proclaim against it, for their wickedness has come up before Me."
3. But Jonah rose up to flee to Tarshish from being in the presence of the Lord (as His prophet) and went down to Joppa, and found a ship going to Tarshish (the most remote of the Phoenician trading places then known). So he paid the appointed fare and went down into the ship to go with them to Tarshish from being in the presence of the Lord (as His servant and minister).
4. But the Lord sent out a great wind upon the sea, and there was a violent tempest on the sea so that the ship was about to be broken. 
5. Then the mariners were afraid, and each man cried to his god; and they cast the goods that were in the ship into the sea to lighten it for them. But Jonah had gone down into the inner part of the ship and had lain down and was fast asleep. 

Saterdag & Sondag 1 & 2 Maart 2014.
WOORD VAN DIE DIE DAG:
[Johannes 1:10-12]
10. Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie. 
11. Hy het na Sy eiendom gekom, en Sy eie mense het Hom nie aangeneem nie.
12. Maar almal wat Hom aangeneem het,  aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in Sy Naam glo. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
WAAR KAN ONS VLUG VAN GOD SE TEENWOORDIGHEID?
Deel 3.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 1:1-5]
1. En die Woord van die Here het gekom tot Jona, die seun van Amittai, en gesê: 2. "Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninevé en preek daarteen, want hulle boosheid het opgestyg voor My aangesig."
3, Maar Jona het hom klaargemaak om na Tarsis te vlug, van die aangesig van die Here af weg; en hy het na Jafo afgegaan en 'n skip gevind wat na Tarsis sou vaar. En hy het die reisgeld daarvoor betaal en daarin geklim om saam met hulle na Tarsis te vaar, van die aangesig van die Here af weg
4. Maar die Here het 'n sterk wind op die see gewerp, en toe daar 'n groot storm op die see ontstaan, het die skip gevaar geloop om skipbreuk te ly. 
5. Toe word die seeliede bang -- hulle het elkeen tot sy god geroep en die lading wat in die skip was, in die see gegooi om vir hulle verligting aan te bring. Maar Jona het na die onderste dele van die skip afgeklim en daar gaan lê en vas aan die slaap geraak.   
 Cell phone photo of the Hoodia Gordonii
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again next week. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade, barmhartigheid en goedertierenheid, sal ek volgende week weer met u deel.)

5 comments: