Tuesday 11 March 2014

WHERE CAN WE FLEE FROM THE PRESENCE OF GOD? / WAARHEEN KAN ONS VLUG VAN DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD?

Wednesday 12 March 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Deuteronomy 31:8]
And Jehovah God is He Who goes before you. He will be with you; He will not fail you nor forsake you. Do not fear; nor be dismayed
 
MESSAGE OF THE DAY:
WHERE CAN WE FLEE FROM THE PRESENCE OF GOD?
Part 6.
1. English - (New King James Bible Version)
[Jonah 1:14-17]
14. And they cried to Jehovah God and said: "We beg You O God,
We beg You, let us not perish for this man's life, and do not lay on us innocent blood. For You O God, have done as it pleased You. 
15. And they lifted Jonah up and threw him out into the sea; and the sea ceased from its raging. 
16. Then the men feared Jehovah God exceedingly, and offered a sacrifice to Him, and vowed vows.
17. And Jehovah God had prepared a great fish to swallow up Jonah. And Jonah was in the belly of the fish three days and three nights. 

 Woensdag 12 Maart 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Deteronomium 31:8]
En dit is die Here wat voor jou uittrek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
WAARHEEN KAN ONS VLUG VAN DIE TEENWOORDIGHEID VAN GOD?
Deel 6.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jona 1:14-17]
14. Toe roep hulle tot die Here en sê: "Ag Here, laat ons tog nie vergaan weens die lewe van hierdie man nie, en bring geen onskuldige bloed oor ons nie; want U Here, het gedoen na U welbehae."
15. En hulle het Jona geneem en hom in die see gegooi. En die see het stil geword van sy onstuimigheid. 
16. Toe het die manne die Here gevrees met 'n groot vrees, en 'n slagoffer aan die Here gebring, en geloftes gedoen
17. En die Here het 'n groot vis beskik om Jona in te sluk; en Jona was drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis. 🌊 😫

No comments:

Post a Comment