Friday 18 April 2014

SHORT PRAYER / KORT GEBED.

Easter Weekend, April 2014. 
SHORT PRAYER: 
Thank You Awesome, Almighty God, that You loved us so much that You gave Your only begotten Son, so that whoever believed in Him, should not perish, but have everlasting life.  
Thank You Awesome Heavenly Father, that Jesus came to set us free from sickness and disease, to free us from our sins and iniquities, and to give us the clemency of Everlasting Life. 
We thank You Lord, in the Mighty Name of Jesus Christ, Your Son. Amen. 

Dankie Wonderbare, Almagtige God, dat U ons so liefgehad het, dat U, U Eniggebore Seun gestuur het, sodat almal wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die Ewige Lewe kan beërwe. 
Dankie Wonderbare Hemelse Vader dat Jesus gekom het om ons vry te maak van ons sondes en ongeregtighede, ons te genees van ons siektes en krankhede, en ons die genadegawe te skenk van die Ewige Lewe. 
Ons sê vir U dankie Vader, in die Almagtige Naam van Jusus Christus, U Seun. Amen.   

3 comments: