Monday 28 July 2014

THE PERSECUTED CHURCH / DIE VERDRUKTE KERK.

Monday 28 July 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Revelation 1:17-18]
17. When I saw Him, I fell at His feet as though dead. Then He placed His right hand on me and said: "Do not be afraid. I Am the First and the Last. 
18. "I Am the Living One; I was dead, and behold I Am alive for ever and ever! And I hold the keys of death and Hades (hell)."

MESSAGE OF THE DAY:
THE PERSECUTED CHURCH:
1. English - (New International Version)
[Revelation 2:8-11]
8. "To the angel of the Church in Smyrna write: 'These are the Words of Him who is the First and Last, Who died and came to life again. 
9. 'I know your afflictions and your poverty - yet you are rich! I know the slander of those who say the are Jews and are not, but are a synagogue of satan. 
10. 'Do not be afraid of what you are about to suffer. I tell you, the devil will put some of you in prison to test you, and you will suffer persecution for ten days. Be faithful, even to the point of death, and I will give you the crown of life. 
11. 'He who has an ear, let him hear what the Spirit says to the Churches. He who overcomes will not be hurt at all by the second death.'"

Maandag 28 Julie 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Openbaring 1:17-18]
17. En toe ek Hom sien, val ek soos 'n dooie aan Sy voete; en Hy het Sy regterhand op my gelê en vir my gesê: "Moenie vrees nie, Ek is die Eerste en die Laaste,
18. "En die Lewende; Ek was dood en kyk , Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE VERDRUKTE KERK:
2. Afrikaans - (Ou Afikaanse Vertaling)
[Openbaring 2:8-11]
8. "En skryf aan die engel van die gemeente in Smirna: dit sê die Eerste en die Laaste, wat dood was en lewend geword het:
9. 'Ek ken jou werke en verdrukkking en armoede - maar jy is ryk, en die lastering van die wat sê dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar 'n sinagoge van die satan. 
10. 'Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee. 
11. 'Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie.'"
     Many thanks to Rod Small for this  
       beautiful photo. 

2 comments: