Wednesday 24 September 2014

THE LORD COMMANDS JOSHUA / DIE HERE KOMMANDEER JOSHUA.

Wednesday 24 September 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Joshua 1:9]
Have I not commanded you? Be strong and courageous. Do not be terrified; be not discouraged; for the Lord your God will be with you, wherever you go. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE LORD COMMANDS JOSHUA:
1. English - (New International Version)
[Joshua 1:1-5]
1. After the death of Moses, the servant of the Lord, the Lord said to Joshua, son of Nun, Moses' assistant: 
2. "Moses My servant is dead. Now then, you and all these people, get ready to cross the Jordan River into the land I Am about to give to them - to the Israelites. 
3. I will give you every place where you set your foot, as I promised Moses. 
4. Your territory will extend from the desert to Lebanon, and from the great river the Euphrates - all the Hittite country - to the great sea on the west. 
5. No one will be able to stand up against you all the days of your life. As I was with Moses, so I will be with you; I will never leave you nor forsake you. 

Woensdag 24 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Joshua 1:9]
Het Ek jou nie beveel nie; wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE HERE KOMMANDEER MOSES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Joshua 1:1-5]
1. En ná die dood van Moses, die kneg van die Here, het die Here aan Josua die seun van Nun, Moses se dienaar gespreek en gesê: 
2. My kneg Moses is dood; maak jou dan nou klaar, trek deur hierdie Jordaan, jy en al hierdie hele volk, na die land wat ek aan hulle, die kinders van Israel, sal gee. 
3. Elke plek waar julle voetsool op sal trap, dit gee Ek aan julle, soos Ek met Moses gespreek het. 
4. Van die woestyn en hierdie Líbanon af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier, die hele land van die Hetiete, en tot by die Groot See in die weste, sal julle grondgebied wees.  
5, Niemand sal voor jou standhou al die dae van jou lewe nie; soos Ek met Moses gewees het, sal Ek met jou wees; Ek sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie. 
I will (DV) share the Word with you again, as soon as I possibly can / Ek sal (DV) weer die Woord met U deel so gou as wat ek moontlik kan. 





2 comments: