Sunday 19 October 2014

A MEMORIAL TO THE CHILDREN OF ISRAEL FOREVER / 'N GEDENKTEKEN AAN DIE KINDERS VAN ISRAEL VIR EWIG.

Weekend 18 & 19 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Zechariah 10:1]
Ask the Lord for rain in the time of the latter rain. The Lord will make flashing clouds; He will give them
showers of rain, grass in the field for every one. 

MESSAGE OF THE DAY:
A MEMORIAL TO THE CHILDREN OF ISRAEL FOREVER:
1. English - (New King James Bible.)
[Joshua 4:7-11]
7. "Then you shall answer them that the waters of the Jordan were cut off before the Ark of the Covenant of the Lord; when it crossed over the Jordan, the waters of the Jordan were cut off. And these stones shall be a memorial to the children of Israel forever."
8. And the children of Israel did so, just as Joshua commanded, and picked up twelve stones from the midst of the Jordan, as the Lord had spoken to Joshua, according to the number of the tribes of the children of Israel, and carried them over with them to the place where they  lodged, and laid them down there.  
9. Than Joshua set up twelve stones in the midst of the Jordan, in the place where the feet of the priests who bore the Ark of the Covenant stood; and they are there to this day. 
10. So the priests who bore the ark stood in the midst of the Jordan, until everything was finished that the Lord had commanded Joshua to speak to the people, according to all that Moses had commanded Joshua; and the people hastened and crossed over. 
11. Then it came to pass, when all the people had completely crossed over, that the ark of the Lord and the priests crossed over in the presence of the people. 

Naweek 18 & 19 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Sagaría 10:1]
Bid tot die Here om reën, in die tyd van die laat reëns; die Here maak die weerligte, en hy sal aan hulle 'n stortreën  gee, plante op die veld aan iedereen. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
'n GEDENKTEKEN AAN DIE KINDERS VAN ISRAEL VIR EWIG:
2. Aftikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)    
[Josua 4:7-11]
7. Dan moet julle vir hulle sê: "Omdat die water van die Jordaan afgekeer is voor die Verbondsark van die Here, by sy deurtog deur die Jordaan - die water van die Jordaan is afgekeer; daarom is hierdie klippe as 'n aandenking, vir die kinders van Israel vir altyd."
8. Die kinders van Israel het toe so gedoen soos Josua beveel het: hulle het  twaalf klippe uit die middel van die Jordaan opgetel, soos die Here met Josua gespreek het; volgens die getal  van die stamme van die kinders van Israel; en hulle het dit saam met hulle deurgebring na die slaapplek toe, en dit daar neergesit. 
9. Josua het ook twaalf klippe opgerig in die middel van die Jordaan, op die plek waar die voete van die priesters, die draers van die Verbondsark, gestaan het; en dit is daar tot vandag toe. 
10. En die priesters wat die ark gedra het, het bly staan in die middel van die Jordaan totdat alles volbring was wat die Here Josua beveel het om aan die volk te sê, volgens alles wat Moses Josua beveel het; en die volk het gou deurgetrek. 
11. En toe die hele volk die deurtog voleindig het, het die ark van die Here, met die priesters voor die oë van die volk deurgegaan
Many thanks to John Hagee Ministries for 
    this photo. 


No comments:

Post a Comment