Friday 17 October 2014

THE MEMORIAL STONES / DIE GEDENKTEKEN KLIPPE.

Friday 17 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Proverbs 23:13-14]
13. Do not withhold correction from a child, for if you beat him with a rod, he will not die. 
14 You shall beat him with a rod, and deliver his soul from hell. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE MEMORIAL STONES TAKEN OUT OF THE JORDAN: 
1. English - (New King James Bible)
[Joshua 4:1-6]
1. And it came to pass, when all the people had completely crossed over the Jordan, that the Lord spoke to Joshua, saying:
2. "Take for yourselves twelve men from the people, one man from every tribe,
3. "And command them, saying: 'Take for yourselves twelve stones from here, out of the midst of the Jordan, from the place where the priests' feet stood firm. You shall carry them over with you and leave them in the lodging place where you lodge tonight.'" 
4. Then Joshua called the twelve men whom he had appointed from the children of Israel, one man from every tribe;
5. And Joshua said to them: "Cross over before the Ark of the Lord your God, into the midst of the Jordan, and each one of you take up a stone on his shoulder, according to the number of the tribes of the children of Israel,
6. "That this may be a sign among you when your children ask in time to come, saying: 'What do these stones mean to you?'"

Vrydag 17 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG: 
[Spreuke 23:13-14]
13. Hou die tug nie terug van die seun nie; as jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterwe nie. 
14. Jy sal hom wel met die roede slaan, maar sy lewe van die doderyk red. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GEDENKTEKEN KLIPPE VANUIT DIE JORDAAN: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 4:1-6]
1. En toe die hele volk die deurtog deur die Jordaan voleindig het, het die Here met Josua gespreek en gesê: 
2. "Neem vir julle uit die volk twaalf manne, uit elke stam een man,
3. "En gee hulle bevel, en sê: 'Neem vir julle vandaar, uit die middel van die Jordaan, van die plek waar die priesters vas bly staan het, twaalf klippe en bring dit saam met julle deur, en sit dit neer op die slaapplek waar julle vannag gaan oorbly.'"
4. Toe het Josua die twaalf man geroep wat hy uit die kinders van Israel, uit elke stam een man, aangestel het,
5. En Josua het vir hulle gesê: "Trek uit voor die ark van die Here julle God tot binne-in die Jordaan, en tel vir julle 'n klip op, elke man een op sy skouer, volgens die getal van die stamme van die kinders van Israel, 
6. "Sodat dit 'n teken onder julle kan wees. As julle kinders later vra en sê: 'Wat beteken hierdie klippe vir julle?'"
Photo kindly supplied by:
    Dinah LeHanie. 

No comments:

Post a Comment