Tuesday 14 October 2014

THE PEOPLE PASSED OVER THE JORDAN, OPPOSITE JERICHO / DIE MENSE TREK DEUR DIE JORDAAN, TEENOOR JÉRIGO.

Tuesday 14 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Proverbs 29:25]
The fear of man brings a snare, but whoever leans on, trusts in, and puts his confidence in the Lord is safe and set on high. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE PEOPLE CROSSED OVER THE JORDAN OPPOSITE JERICHO:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Joshua 3:7-13]
7. The Lord said to Joshua: "This day I will begin to magnify you in the sight of all Israel, so they may know that as I was with Moses, so I will be with you."
8. "You shall command the priests who bear the ark of the covenant: 'When you come to the brink of the waters of the Jordan, you shall stand still in the Jordan.'"
9. Joshua said to the Israelites: "Come near, hear the words of the Lord your God."
10. Joshua said: "Hereby you shall know that the living God is among you, and that He will surely drive out from before you the Canaanities, Hittites, Hivites, Perizzites, Girgashites, Amorites, and Jebusites. 
11. "Behold, the ark of the covenant of THE LORD OD ALL THE EARTH is passing before you into the Jordan. 
12. "So now, take twelve men from the tribes of Israel, one from each tribe. 
13. "When the soles of the feet of the priests who bear the ark of the LORD OF ALL THE EARTH shall rest in the Jordan, the waters of the Jordan coming down from above - shall be cut off and THEY WILL STAND IN ONE HEAP."

Dinsdag 14 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Spreuke 29:25]
Die vrees vir die mens span 'n strik; maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE MENSE TREK OOR DIE JORDAAN, TEENOOR JÉRIGO:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 3:7-13]
7. Daarop sê die Here vir Josua: "Vandag sal Ek begin om jou groot te maak voor die oë van die hele Israel, sodat hulle kan weet dat Ek met jou sal wees, soos Ek met Moses gewees het. 
8. "Gee jy dan bevel aan die priesters wat die verbondsark dra, en sê: 'Net soos julle aan die kant van die water van die Jordaan kom, moet julle in die Jordaan bly staan.'"
9. Toe sê Josua aan die kinders van Israel: "Kom nader hierheen en luister na die woorde van die Here julle God."
10. Verder het Josua gesê: "Hieraan sal julle erken dat daar 'n lewende God tussen julle is, en dat Hy sekerlik die Kaänaniete, en Hetiete en Hewiete en Feresiete en Girgasiete en Amoriete en Jebusiete voor julle uit sal verdrywe:
11. "Kyk, die verbondsark van DIE HERE VAN DIE HELE AARDE trek voor julle uit die Jordaan in. 
12. "Neem dan nou vir julle twaalf manne uit die stamme van Israel, een man uit elke stam;
13. "En net soos die voetsole van die priesters wat die ark van die Here, DIE HERE VAN DIE HELE AARDE, dra, in die water van die Jordaan rus, sal die water van die Jordaan afgekeer word - die water wat van die bokant af kom, EN DIT SAL SOOS EEN WAL BLY STAAN."
 
Photo kindly supplied by André Heigan. 
(God willing I will share the Word with you as often as possible. / As dit die wil van God is, sal ek die Woord met u deel so dikwels moontlik.)

No comments:

Post a Comment