Friday, 3 October 2014

WORD OF THE DAY / WOORD VAN DIE DAG.

Friday 3 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 139:17-18]
17. How precious to me are Your thoughts, O God! How vast is the sum of them!
18. Were I to count them, they would outnumber the grains of sand. When I awake, I am still with You. 

Vrydag 3 Oktober 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 139:17-18]
17. Hoe kosbaar is dan vir my U gedagtes, O God! Hoe geweldig is hulle volle som nie! 
18. Wil ek hulle tel, hulle is meer as die sand; word ek wakker, dan is ek nog by U. 
(DV, I will share the Word with you again this weekend. / DV, sal ek weer hierdie naweek die Woord met u deel.)
  Photo kindly supplied by André
   Heigan. 

3 comments: