Tuesday, 23 June 2015

PSALM 89, third section... / derde gedeelte...

Friday 26 June 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 128:1,2)
1. Blessed are all who fear the Lord, who walk in His ways. 
2. You will eat the fruit of your labour; blessings and prosperity will be yours!

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 89.
1. English - (Amplified Bible Version).
[Psalm 89:28-40]
28. "My mercy and loving-kindness will I keep for him forevermore, and My covenant shall stand fast and be faithful with him. 
29. "His offspring also will I make to endure forever, and his throne as the days of heaven. 
30. "If his children forsake My law and walk not in My ordinances,
31. "If they break or profane My statutes and keep not My commandments,
32. "Then will I punish their transgression with the rod (of chastisement), and their iniquity with stripes.   
33. "Nevertheless, My loving-kindness will I not break off from him, nor allow My faithfulness to fail (to lie and be false to him.)
34. "My covenant will I not break or profane, nor alter the thing that is gone out of My lips. 
35. "Once (for all) have I sworn by My holiness, which cannot be violated; I will not lie to David:
36. "His Offspring shall endure forever, and his throne (shall continue) as the sun before Me. 
37. "It shall be established forever as the moon, the faithful witness in the heavens. Selah (pause and calmly think of that!)"
38. 'But (in apparent contradiction to all this), You - (even the faithful Lord) have cast off and rejected; You have been full of wrath against Your anointed. 
39. 'You have despised and loathed and renounced the covenant with Your servant; You have profaned his crown by casting it to the ground. 
40. 'You have broken down all his hedges and his walls; You have brought his strongholds to ruin.'"
 
Vrydag 26 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 128:1,2)
1. Welgeluksalig is elkeen wat die Here vrees, wat in Sy weë wandel!
2. Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 89.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 89:29-41]
29. "Vir ewig sal Ek My goedertierenheid vir hom bewaar, en My verbond bly vir hom vas. 
30. "En Ek sal sy nageslag vir ewig laat duur en sy troon soos die dae van die hemel. 
31. "As sy kinders My wet verlaat, en in My regte nie wandel nie;
32. "As hulle My insettinge ontheilig, en My gebooie nie hou nie,
33. "Dan sal Ek hulle oortreding met die roede besoek, en met plae hulle ongeregtigheid. 
34. "Maar My goedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en My trou nie verbreek nie. 
35. "Ek sal My verbond nie ontheilig nie, en wat oor My lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie. 
36. "Een maal het Ek gesweer by My heiligheid: Waarlik, Ek sal vir Dawid nie lieg nie!
37. "Sy nageslag sal vir ewig wees en sy troon soos die son voor My. 
38. "Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan, en die getuie in die hemel is getrou. Sela."
39. 'Maar U het self verstoot en verag, U het toornig geword teen U gesalfde.  
40. 'U het die verbond van U kneg tot niet gemaak, U het sy kroon ontheilig teen die grond. 
41. 'U het al sy mure stukkend gebreek, sy vestings 'n puinhoop gemaak.'"

Many thanks to Greg Olsen for this beautiful illustration of Jesus' love and compassion. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 

3 comments: