Monday, 29 June 2015

PSALM 92, Second section... / Tweede gedeelte...

Tuesday 30 June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 119:81]
My soul languishes and grows faint for Your salvation, but I hope in Your Word. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 92, second section...
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 92:10-15]
10. But my horn (emblem of excessive strength and stately grace) You have exalted like that of a wild ox; I am anointed with fresh oil. 
11. My eye looks upon those who lie in wait for me; my ears hear the evildoers that rise up against me. 
12. The (uncompromisingly) righteous shall flourish like the palm tree (be long-lived, stately, upright, usefull and fruitful); they shall grow like a cedar in Lebanon (majestic, stable, durable, and incorruptible).
13. Planted in the house of the Lord, they shall flourish in the courts of Our God. 
14. (Growing in grace) they shall still bring forth fruit in old age; they shall be full of sap (of spiritual vitality) and (rich in the) verdure 
(of trust, love, and contentment.)
15. (They are living memorials) to show that the Lord is upright and faithful to His promises; He is my Rock, and there is no unrighteousness in Him. 

Dinsdag 30 Junie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 119:81]
My siel smag na U heil; op U Woord wag ek.

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 92, Tweede gedeelte...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Psalm 92:11-16]
11. Maar U verhoog my horing (van krag, sterkte en koningskap), soos van 'n buffel; ek is met vars olie gesalf.  
12. En my oog sien met welgevalle neer op die wat my voorlê; my ore hoor van die wat teen my as kwaaddoeners opstaan.  
13. Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die Libanon. 
14. Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van onse God.  
15. In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra, hulle sal vet en groen wees. 
16. Om te verkondig dat die Here reg is, my Rots, en in Hom is geen onreg nie. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Cell phone photo taken in our garden.
 

4 comments: