Sunday 23 October 2016

THE HELLENISTIC JEWS TRIED TO KILL SAUL. / DIE GRIEKSSPREKENDE JODE PROBEER OM SAULUS DOOD TE MAAK.

Weekend 26 & 27 November 2016. 
WORD OF THE DAY:
(1 Corinthians 13:13)
And now these three remain: faith, hope and love. But the greatest of these is love. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE HELLENISTIC JEWS TRIED TO KILL SAUL:
(Acts 9:29-31)
29. He talked and debated with the Hellenistic Jews, but they tried to kill him. 
30. When the believers learned of this, they took him down to Caesarea, and sent him off to Tarsus. 
31. Then the Church throughout Judea, Galilee and Samaria enjoyed a time of peace and was strengthened. Living in the fear of the Lord and encouraged by the Holy Spirit, it increased in numbers.  

Naweek 26 & 27 November 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(1 Korinthiërs 13:13)
En nou bly geloof, hoop, liefde - hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GRIEKSSPREKENDE JODE PROBEER OM SAULUS DOOD TE MAAK:
(Handelinge 9:28-31)
28. En hy het saam met hulle in en uitgegaan in Jerusalem, 
29. En vrymoediglik gespreek in die Naam van die Here Jesus, en ook met die Grieksprekende Jode gepraat en geredetwis; maar hulle het probeer om hom dood te maak. 
30. En toe die broeders dit agterkom, het hulle hom na Cesaréa afgebring en hom na Tarsus weggestuur. 
31. En die gemeente deur die hele Judéa en Galiléa en Samaréa het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here, en vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. However, bearing in mind that I am publishing a second blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," on a daily basis, this blog is published only once a week, mostly during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan. Aangesien ek egter nou ook 'n tweede blog daagliks publiseer genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," sal hierdie blog slegs een maal per week gepubliseer word, veral gedurende naweke.)


Many thanks to "Living in victory for Jesus Christ," for this powerful and relevant prayer. 


1 comment: