Saturday 26 April 2014

THE SIGN OF JESUS' SECOND COMING AND THE END OF THE WORLD / DIE TEKEN VAN JESUS SE TERUGKOMS EN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD.

Weekend 26 & 27 April 2014. 

WORD OF THE DAY:
[Matthew 25:11-13]
11. "Later the others also came," 'Sir! Sir!' they said. 'Open the door for us!'
12. "But he replied: 'I tell you the truth, I don't know you.'
13. "Therefore keep watch, because you do not know the day or the hour."

MESSAGE OF THE DAY:
THE SIGN OF JESUS' SECOND COMING AND THE END OF THE WORLD: 
1. English - (New King James Version)
[Matthew 24:9-14.]
9. "Then they will deliver you up to tribulation and kill you, and you will be hated by all nations for My Name's sake. 
10. "And then many will be offended, will betray one another, and will hate one another. 
11. "Then many false prophets will rise up and deceive many. 
12. "And because lawlessness will abound, the love of many will grow cold.
13. "But he who endures to the end, will be saved.
14. "And this gospel of the kingdom will be preached in all the world as a witness to all the nations, and then the end will come."

Naweek 26 & 27 April 2014.

WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 25:11-13]
11. "Later kom toe die ander maagde ook en së:  'Meneer! Meneer! Maak vir ons oop!'
12. "Maar hy antwoord en sê: 'Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie. 
13. "Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die Mens kom nie."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE TEKEN VAN JESUS SE TERUGKOMS EN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD:
[Matthéüs 24:9-14]
9. "Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van My Naam. 
10. "En dan sal baie tot struikel gebring word, en mekaar verraai en mekaar haat. 
11. "En baie valse profete sal opstaan en baie mislei. 
12. "En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van baie verkoel. 
13. "Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word
14. "En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot 'n getuienis vir al die nasies; en  dan sal die einde kom."
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will endeavour to share "End Times" with you as often as possible. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die "Eindtye" met u deel so dikwels as wat ek kan.)
   
Photo kindly presented by Aletta Oliver


1 comment: