Wednesday 26 November 2014

ALL THE INHABITANTS OF AI, UTTERLY DESTROYED. / AL DIE INWONERS VAN AI HEELTEMAL UITGEWIS.

Wednesday 26 November 2014.
WORD OF THE DAY:
[Philippeans 4:13]
I can do all things through Christ Who strengthens me. 
MESSAGE OF THE DAY:
ALL THE INHABITANTS OF AI UTTERLY DESTROYED:
1. English - (New King James Version)
[Joshua 8: 21-26]
21. Now when Joshua and all Israel saw that the ambush had taken the city and that the smoke of the city ascended, they turned back and struck down the men of Ai. 
22. Then the others came out of the city against them; so they were caught in the midst of Israel, some on this side and some on that side. And they struck them down, so that they let none of them remain or escape. 
23. But the king of Ai they took alive, and brought him to Joshua. 
24. And it came to pass when Israel had made an end of slaying all the inhabitants  of Ai in the field, in the wilderness where they pursued them, and when all had fallen by the edge of the sword until they were consumed, that all the Israelites returned to Ai, and struck it with the edge of the sword.  
25. So it was that all that fell that day, both men and woman, were twelve thousand - all the people of Ai. 
26. For Joshua did not draw back his hand, with which he stretched out the spear, until he had utterly destroyed all the inhabitants of Ai. 

Woensdag 26 November 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Filippense 4:13]
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE INWONERS VAN AI TOTAAL UITGEWIS:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 8:21-26]
21. Toe Josua en die hele Israel sien dat die hinderlaag die stad inneem en dat die rook van die stad opstyg, het hulle omgedraai en die manne van Ai aangeval. 
22. Daarop trek dié uit die stad hulle tegemoet, sodat hulle tussen Israel in geraak het, 'n deel duskant en 'n deel anderkant; en hulle het hulle verslaan totdat daar niemand van hulle oor was wat vrygeraak of ontvlug het nie. 
23. Maar hulle het die koning van Ai lewendig gevang en hom na Josua gebring. 
24. En nadat Israel al die inwoners van Ai in die veld, in die woestyn waar hulle hul agtervolg het, geheel en al vankant gemaak het, en hulle almal tot die laaste een toe deur die skerpte van die swaard geval het, het die hele Iarael teruggekom na Ai en dit met die skerpte van die swaard verslaan. 
25. Al die gesneuweldes op dié dag, manne sowel as vroue, was twaalfduisend - al die mense van Ai. 
26. En Josua het sy hand met die uitgestrekte spies, nie teruggetrek voordat hy al die inwoners van Ai met die banvloek getref het nie. 

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV. sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
  Both the photos of today and 
  yesterday were kindly supplied by:
     Martin Heigan. 





2 comments: