Wednesday 3 June 2015

PSALM 71.

Weekend 6 & 7June 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 71: 8,9]
8. My mouth shall be filled with Your praise, and with Your honour all the day. 
9. Cast me not off, nor send me away in the time of old age; forsake me not when my strength is spent and my powers fail. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 71.
1. English - (Amplified Bible Version) 
[Psalm 71:1-12]
1. In You, O Lord, do I put my trust and confidently take refuge; let me never be put to shame or confusion!
2. Deliver me in Your righteousness and cause me to escape; bow down Your ear to me and save me!
3. Be to me a Rock of Refuge in which to dwell, and a Sheltering Stronghold to which I may continually resort, which You have appointed to save me, for You are my Rock  and my Fortress. 
4. Rescue me, O my God, out of the hand of the wicked, out of the grasp of unrighteous and ruthless man. 
5. For You are my hope; O Lord God, You are my Trust from my youth and the source of my confidence. 
6. Upon You have I leaned and relied from birth; You are He Who took me from my mother's womb and You have been my benefactor from that day. My praise is continually of You. 
7. I am as a wonder and surprise to many, but You are my Strong Refuge. 
8. My mouth shall be filled with Your praise and with Your honour all the day. 
9. Cast me not off nor send me away in the time of old age; forsake me not when my strength is spent and my powers fail. 
10. For my enemies talk against me; those who watch for my life consult together. 
11. Saying: "God Has forsaken him; pursue and persecute and take him, for there is none to deliver him."
12. O God, be not far from me! O my God, make haste to help me!

Naweek 6 & 7 Junie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 71:8,9]
8. My mond is vol van U lof, die hele dag van U roem. 
9. Verwerp my nie in die tyd van die ouderdom nie, verlaat my nie as my krag gedaan is nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 71.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling) 
[Psalm 71:1-12]
1. By U, O Here, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie!
2. Red my deur U geregtigheid, en bevry my; neig U oor tot my, en verlos my!
3. Wees vir my 'n rots om in te woon, om gedurig in te gaan; U wat bevel gegee het om my te verlos, want U is my Rots en my Bergvesting!
4. My God, red my uit die hand van die goddelose, uit die mag van hom wat onreg doen, en van die geweldenaar. 
5. Want U is my verwagting, Here Here, my vertroue van my jeug af. 
6. Op U het ek gesteun van die geboorte af, van die moederskoot af is U my Bevryder.  
7. Ek was vir baie soos 'n wonder; maar U is my Magtige Toevlug. 
8. My mond is vol van U lof, die hele dag van U roem. 
9. Verwerp my nie in die tyd van die ouderdom nie, verlaat my nie as my krag gedaan is nie. 
10. Want my vyande praat van my, en die wat op my lewe loer, hou saam raad. 
11. En sê: "God het hom verlaat; agtervolg en gryp hom, want daar is geen redder nie!"
12. O God, wees nie ver van my af nie; my God, maak tog gou om my te help!

(DV. I will share some well-known and favourite sections in the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

1 comment: