Sunday 28 June 2015

PSALM 92.

Monday 29 June 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 91:11,12]
11. For He will give His angels (especially) charge over you to accompany and defend and preserve you, in all your ways of (obedience and service.)
12. They shall bear you up on their hands, lest you dash your foot against a stone. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 92.  
1. English - (Amplified Bible Version.)
[Psalm 92:1-2; 4-9]
1. It is a good and delightful thing to sing praises (with musical accompaniment) to Your Name, O Most High.  
2. To show forth Your loving-kindness in the morning, and Your faithfulness by night. 
4. For You, O Lord, have made me glad by Your works; at the deeds of Your hands, I joyfully sing. 
5. How great are Your doings, O Lord! Your thoughts are very deep.  
6. A man in his rude and uncultivated state knows not, neither does a (self-confident) fool understand this: 
7. That though the wicked spring up like grass, and all evildoers flourish, they are doomed to be destroyed forever. 
8.  But You Lord, are on high forever. 
9. For behold, Your adversaries, O Lord, for behold, Your enemies shall perish; all the evildoers shall be scattered. 

Maandag 29 Junie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 91:11,12]
11. Want Hy sal Sy engele aangaande jou bevel gee, om jou te bewaar op al jou weë. 
12. Hulle sal jou op die hande dra, sodat jy jou voet teen geen klip stamp nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 92.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 92:1-3; 5-10]
1. 'n Psalm. 'n Lied vir die Sabbatdag. 
2. Dit is goed om die Here te loof en tot eer van U Naam te psalmsing, O Allerhoogste. 
3. Om in die môre U goedertierenheid te verkondig en U getrouheid in die nagte;
5. Want U het my bly gemaak, Here, deur U dade; ek jubel oor die werke van U hande. 
6. Hoe groot is U werke , O Here; baie diep is U gedagtes! 
7. 'n Dom mens weet nie, en 'n dwaas verstaan dit nie: 
8. As die goddelose mense groei soos die plante, en al die werkers van ongeregtigheid bloei, is dit om hulle vir ewig te verdelg. 
9. Maar U is hoog verhewe tot in ewigheid, Here!
10. Want kyk U vyande, O Here, want kyk, U vyande sal vergaan; al die werkers van ongeregtigheid sal verstrooi word. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan. 

2 comments: