Wednesday 1 October 2014

RAHAB HIDES THE SPIES / RAGAB VERSTEEK DIE SPIOENE.

Wednesday 1 October 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 139:5]
You have hedged me behind and before, and laid Your hand upon me. 

MESSAGE OF THE DAY:
RAHAB HIDES THE SPIES:
1. English - (New King James Version)
[Joshua 2:1-9]
1. Now Joshua the son of Nun. sent out two men from Acacia Grove to spy secretly, saying: "Go view the land, especially Jericho." So they went and came to the house of a harlot named Rahab, and lodged there. 
2. And it was told to the king of Jericho, saying: "Behold, men have come here tonight from the children of Israel to search out the country."
3. So the king of Jericho sent to Rahab, saying: "Bring out the men who have come to you, who have entered your house, for they have come to search out all the country."
4. Then the woman took the two men and hid them, and she said: "Yes, the two men came to me, but I did not know where they were from. 
5. "And it happened, as the gate was being shut, when it was dark, that the men went out. Where the men went, I do not know, pursue them quickly, for you may overtake them."
6.. (But she had brought them up to the roof, and hidden them with the stalks of flax which she had laid in order on the roof.)
7. Then the men pursued them by the road to the Jordan, to the fords. And as soon as those who pursued them had gone out, they shut the gate. 
8. So before they lay down, she came up to them on the roof,
9. And said to the men: "I know that the Lord Has given you the land, that the terror of you has fallen on us, and that all the inhabitants of the land are fainthearted because of you. 
 
Woensdag 1 Oktober 2014.   
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 139:5]
U sluit my in van agter en van voor, en U lê U hand op my. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
RAGAB VERSTEEK DIE SPIOENE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 2:1-9]
1. Daarop het Joshua, die seun van Nun, uit Sittim in die geheim twee manne as verkenners uitgestuur en gesê: "Gaan bekyk die land en Jérigo. Hulle het toe gegaan en in die huis van 'n hoer, met die naam van Ragab, ingekom; en hulle het daar gaan slaap. 
2. En toe daar aan die koning van Jérigo gesê is: "Kyk, manne uit die kinders van Israel het vannag hierheen gekom om die land te verken,"
3. Stuur die koning van Jérigo na Ragab om te sê: "Lewer die manne uit wat na jou gekom het; want hulle het gekom om die hele land te verken."
4. Maar die vrou het die twee manne geneem en hulle weggesteek; en sy het gesê: "Seker, die manne het na my gekom; maar ek het nie geweet waar hulle vandaan was nie,
5. "En toe die poort met donker gesluit moes word, het die manne uitgegaan;
ek weet nie waar die manne heengegaan 
het nie; jaag hulle gpu agterna, want julle sal hulle inhaal."
6. Maar sy het hulle op die dak laat klim en hulle weggesteek onder die vlasstoppels wat op haar dak oopgegooi was. 
7. Die manne het hulle toe agternagejaag in die rigting van die Jordaan, na die driwwe; en die poort het hulle gesluit nadat hulle vervolgers uitgegaan het. 
8. En voordat hulle gaan slaap het, het sy op die dak geklim na hulle toe,
9. En aan die manne gesê: "Ek  weet dat die Here die land aan julle gegee het, en dat die skrik vir julle op ons geval het, en dat al die inwoners van die land vir julle bewe;
(I will DV share the Word with you as often as I possibly can. / Ek sal DV. die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
 Many thanks to John Hagee      Ministries for the photo. 

1 comment: