Tuesday 8 September 2015

PSALM 136, Second section ...

Wednesday 16 September 2015. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 134:3)
May the Lord, Creator of heaven and earth, bless you from Zion. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 136, Second section ...
1. English - (New English Translation).
(Psalm 136:14-26)
14. And led Israel through its midst, for His loyal love endures. 
15. And tossed Pharaoh and his army into the Red Sea, for His loyal love endures.  
16. The One Who led His people through the wilderness, for His loyal love endures. 
17. To the One Who struck down great kings, for His loyal love endures. 
18. And killed powerful kings, for His loyal love endures. 
19. Sihon, king of the Amorites, for His loyal love endures. 
20. Og, king of Bashan, for His loyal love endures. 
21. And gave their land as an inheritance, for His loyal love endures. 
22. As an inheritance to Israel His servant, for His loyal love endures. 
23. To the One Who remembered us when we were down, for His loyal love endures. 
24. And snatched us away from our enemies, for His loyal love endures. 
25. To the One Who gives food to all living things, for His loyal love endures. 
26. Give thanks to the Lord of heaven, for His loyal love endures.  

Woensdag 16 September 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 134:3)
Mag die Here jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:  
PSALM 136, Tweede gedeelte ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Psalm 136:14-26)
14. En Israel daar dwarsdeur laat gaan het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
15. En Farao saam met Sy leër in die Skelfsee gestort het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
16. Wat Sy volk deur die woestyn gelei het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
17. Wat groot konings verslaan het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid.   
18. En geweldige konings gedood het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
19. Sihon, die koning van die Amoriete, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
20. En Og, die koning ban Basan, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
21. En hulle land as erfdeel gegee, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
22. As erfdeel aan Israel, Sy kneg, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
23. Wat in ons vernedering aan ons gedink het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
24. En ons van ons teëstanders losgeruk het, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
25. Wat voedsel gee aan alle vlees, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 
26. Loof die God van die hemel, want Sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan)
Many thanks to the person who placed the above on Face Book. 


No comments:

Post a Comment