Saturday 12 September 2015

PSALM 148.

Monday 28 September 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 131:1,2)
1. Lord, my heart is not haughty, nor my eyes lofty; neither do I exercise myself in matters too great, or in things too wonderful for me. 
2. Surely I have calmed and quieted my soul; like a weaned child with his mother; like a weaned child is my soul within me, (ceased from fretting).

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 148.
English - (Amplified Bible Version)
Psalm 148:1-7)
1. Praise the Lord! Praise the Lord from the heavens, praise Him in the heights!
2. Praise Him, all His angels, praise Him, all His hosts!
3. Praise Him, sun and moon, praise Him, all you stars of light! 
4. Praise Him, all you highest heavens and you waters above the heavens! 
5. Let them praise the Name of the Lord, for He commanded and they were created. 
6. He also established them forever and ever; He made a decree that shall not pass away (He fixed their bounds which cannot be passed over).
7. Praise the Lord from the earth, you sea monsters and all deeps!

Maandag 28 September 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 131:1,2)
1. 'n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid. 
O Here, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie. 
2. Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos 'n gespeende kind by sy moeder, soos 'n gespeende kind is my siel in my. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 148.
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Psalm 148:1-7)
1. Halleluja! Loof die Here uit die hemele; loof Hom in die hoogtes!
2. Loof Hom al Sy engele, loof Hom al Sy leërskare!
3. Loof Hom, son en maan, loof Hom alle ligtende sterre!
4. Loof Hom, hoogste hemele en waters wat bo die hemele is! 
5. Laat hulle die Naam van die Here loof; want Hy het bevel gegee - en hulle is geskape. 
6. En Hy het hulle in stand gehou vir altyd, vir ewig; Hy het 'n wet gegee wat geeneen oortree nie. 
7. Loof die Here van die aarde af - groot seediere en alle dieptes! 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan).
  Cell phone photo taken in our garden. 

No comments:

Post a Comment