Saturday 12 September 2015

PSALM 144, Second section ...

Sunday 20 September 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 143:8)
May I hear about Your loyal love in the morning, for I trust in You. Show me the way I should go, because I long for You. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 144, Section section ...
English - (Amplified Bible Version).
(Psalm 144:10-15)
10. The One Who delivers kings, and rescued David, His servant, from a deadly sword. 
11. Grab me and rescue me from the power of foreigners, who speak lies, and make false promises. 
12. Then our sons will be like plants that quickly grow to full size. Our daughters will be like corner pillars, carved like those in a palace.   
13. Our storehouses will be full, providing all kinds of food. Our sheep will multiply by the thousands and fill our pastures. 
14. Our cattle will be weighted down with produce. No one will break through our walls, no one will be taken captive, and there will be no terrified cries in our city squares.  
15. How blessed are the people who experience these things! How blessed are the people whose God is the Lord!

Sondag 20 September 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 143:8)
Laat my U goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 144, Tweede gedeelte ...
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Psalm 144:10-15)
10. U wat aan konings die oorwinning gee, wat U kneg Dawid ontruk aan die gevaarlike swaard. 
11. Ruk my uit en red my uit die hand van vreemdes, wie se mond leuens spreek en wie se regterhand 'n regterhand van bedrog is; 
12. Sodat ons seuns soos plante mag wees wat opgekweek is in hulle jeug, ons dogters soos hoekpilare wat uitgebeitel is, na die boustyl van 'n paleis;
13. Dat ons skure vol mag wees, wat allerhande soorte voorraad oplewer; ons kleinvee by duisende mag aanteel, by tienduisende vermeerder word op ons velde;
14. Ons beeste gelaai mag wees; geen bres in ons mure en geen uittog daaruit, en geen geskreeu op ons pleine nie. 
15. Welgeluksalig is die volk met wie dit so gaan; welgeluksalig is die volk wie se God die Here is!

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan).
Once again, many thanks to John Hagee Ministries, for being able to use this powerful Word.  



No comments:

Post a Comment