Saturday, 12 September 2015

PSALM 150.

Weekend 3 & 4 October 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 31:19)
O, how great is Your goodness which You have laid up for those who fear You. Which You have prepared for those who trust in You. 
 
MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 150.
English - (Amplified Bible Version)
Psalm 150:1-6)
1. Praise the Lord! Praise God in His sanctuary; praise Him in the heavens of His power!
2. Praise Him for His mighty acts; praise Him according to the abundance of His greatness.  
3. Praise Him with trumpet sound; praise Him with lute and harp! 
4. Praise Him with tambourine and (single or group) dance; praise Him with stringed and wind instruments or flutes!
5. Praise Him with resounding cymbals; praise Him with loud clashing cymbals!
6. Let everything that has breath and every breath of life praise the Lord! Praise the Lord! (Hallelujah!)

Naweek 3 & 4 Oktober 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 31:20)
O hoe groot is U goedheid wat U weggelê het vir die wat U vrees, wat U uitgewerk het vir die wat by U skuil, in teenwoordigheid van die mensekinders!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 150. 
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Psalm 150:1-6)
1. Halleluja! Loof God in Sy heiligdom. Loof Hom in Sy sterk uitspansel!
2. Loof Hom oor Sy magtige dade, loof Hom na die volheid van Sy grootheid. 
3. Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter. 
4. Loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit;
5. Loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale!
6. Laat alles wat asem het, die Here loof! Halleluja!

(DV. I have shared some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly could. I am sure that you were thorougly blessed by it, and that you enjoyed reading it as much as I did. May the Lord bless you richly.  /
DV. Ek het sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u gedeel, so dikwels as wat ek moontlik kon. Ek is seker dat dit u oordadiglik geseën het, en dat u dit net soveel geniet het as ek. Mag God u ryklik seën.)
Many thanks to John Hagee Ministries for this very powerful verse from Psalm 46:10. 

3 comments: