Tuesday 1 September 2015

PSALM 121.

Thursday 3 September 2015. 
WORD OF THE DAY:
(Psalm 121:1,2)
1. I look up toward the hills. From where does my help come?
2. My help comes from the Lord, the Creator of heaven and earth. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 121. 
1. English - (New English Translation).
(Psalm 121:1-8)
1. I look up toward the hills. From where does my help come?
2. My help comes from the Lord the Creator of heaven and earth.  
3. May He not allow your foot to slip! May your protector not sleep!
4. Look! Israel's Protector does not sleep or slumber!
5.  The Lord is your Protector; the Lord is the shade at your right hand. 
6. The sun will not harm you by day, or the moon by night. 
7. The Lord will protect you from all harm; He will protect your life. 
8. The Lord will protect You in all you do, now and forevermore. 

Donderdag 3 September 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
1. Ek slaan my oë op na die bergewaar sal my hulp vandaan kom?
2. My hulp is van die Here, wat hemel en aarde gemaak het. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:  
PSALM 121.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
(Psalm 121:1-8)
1. 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?
2. My hulp is van die Here, wat hemel en aarde gemaak het. 
3. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. 
4. Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.  
5. Die Here is jou Bewaarder, die Here is jou skaduwee aan jou regterhand. 
6. Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. 
7. Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. 
8. Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Many thanks to John Hagee Ministries for reminding us about this very important fact. 

No comments:

Post a Comment