Saturday 12 September 2015

PSALM 147.

Friday 25 September 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 143:8)
Cause me to hear Your loving-kindness in the morning, for on You do I lean, and in You do I trust. Cause me to know the way wherein I should walk, for I lift up my inner self to You. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 147.
English - (Amplified Bible Version)
(Psalm 147:1-10)
1. Praise the Lord! For it is good to sing praises to our God, for He is gracious and lovely, praise is becoming and appropriate. 
2. The Lord is building up Jerusalem; He is gathering together the exiles of Israel. 
3. He heals the brokenhearted, and binds up their wounds (curing their pains and their sorrows).
4. He determines and counts the number of the stars; He calls them all by their names. 
5. Great is the Lord, and of great power; His understanding is inexhaustible and boundless. 
6. The Lord lifts up the humble and downtrodden; He casts the wicked down to the ground. 
7. Sing to the Lord with thanksgiving; sing praises with the harp or the lyre to our God! 
8. Who covers the heavens with clouds, Who prepares rain for the earth, Who makes grass to grow on the mountains. 
9. He gives to the beast his food, and for the young ravens that for which they cry. 
10. He delights not in the strength of the horse, nor does He take pleasure in the legs of a man. 

Vrydag 25 September 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 143:8)
Laat my U goedertierenheid  in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 147.
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Psalm 147:1-10)
1. Loof die Here, want dit is goed om onse God te besing, ja lieflik; 'n loflied is gepas. 
2. Die Here bou Jerusalem op; Hy versamel van Israel die wat verdryf is. 
3. Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde. 
4. Hy bepaal die getal van die sterre; Hy gee hulle almal name. 
5. Onse Here is groot en ryk aan krag; Sy verstand is oneindig. 
6. Die Here rig die ootmoediges weer op; die goddelose mense verneder Hy tot die grond toe. 
7. Sing 'n danklied tot eer van die Here, psalmsing tot eer van onse God met die siter; 
8. Wat die hemel met wolke oordek, wat vir die aarde reën berei, wat op die berge gras laat uitspruit,
9. Wat aan die vee hulle voedsel gee, aan die jong rawe as hulle roep. 
10. Hy het geen welbehae in die krag van 'n perd, geen welgevalle in die bene van die man nie. 

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan).
 Cell phone photo taken in our garden. 

No comments:

Post a Comment