Wednesday 10 December 2014

THE HIVITES DECEIVED JOSHUA. / DIE HEWIETE BEDRIEG JOSUA.

Thursday 11 December 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 25:1-2]
1. Unto You, O Lord, do I bring my life. 
2. O my God, I trust, lean on, rely on, and am confident in You. Let me not be put to shame, or (my hope in You) be disappointed; let not my enemies triumph over me.  

MESSAGE OF THE DAY:
THE HIVITES DECEIVED JOSHUA:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Joshua 9:3-7]
3. But when the people of Gibeon heard what Joshua had done to Jericho and Ai,
4. They worked cunningly, and went pretending to be ambassadors, and took (provisions and) old sacks on their donkeys, and wineskins, old, worn, and mended.   
5. And old and patched shoes on their feet and wearing old garments; and all their supply of food was dry and mouldy.
6. And they went to Joshua in the camp at Gilgal, and said to him and the men of Israel: "We have come from a far country; so now, make a covenant with us."
7. But the men of Israel said to the Hivites: "Perhaps you live among us; how then can we make a covenant with you?"

Donderdag 11 Desember 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 25:1-2]
1. Alef. Tot U, O Here, hef ek my siel op. 
2. Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
DIE HEWIETE BEDRIEG JOSUA:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Josua 9:3-7]
3. Maar toe die inwoners van Gíbeon hoor wat Josua met Jérigo en Ai gedoen het, 
4. Het hulle met lis gehandel; hulle het gegaan en hulle as boodskappers aangestel, en verslyte sakke op hulle esels geneem, en verslyte wynsakke wat geskeur en weer toegebind was;
5. Ook verslyte en gelapte skoene aan hulle voete, en verslyte klere aan hulle lyf; en al die brood van hulle padkos was droog en verkrummeld. 
6. So het hulle dan na Josua gekom in die laer van Gilgal, en aan hom en die manne van Israel gesê: "Ons kom van 'n ver land af; sluit dan nou 'n verbond met ons."
7. Maar die manne van Israel het aan die Hewiete gesê: "Miskien woon julle onder ons; hoe kan ons dan 'n verbond met julle sluit?"

(DV. I WILL SHARE THE WORD WITH YOU AS OFTEN AS I POSSIBLY CAN. / DV. SAL EK DIE WOORD MET U DEEL SO DIKWELS AS WAT EK MOONTLIK KAN.)
   Photo kindly supplied by:
       André Heigan. 

No comments:

Post a Comment