Sunday, 1 March 2015

A DEMON-POSSESSED MAN HEALED. / 'N DUIWEL-BESETENE MAN GENEES.

Monday 2 March 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 41:10,11]
10. Fear not, (there is nothing to fear), for I Am with you; do not look around you in terror and be dismayed, for I Am your God. I will strengthen and harden you to difficulties, yes, I will help you; yes, I will hold you up and retain you with My (victorious) right hand of rightness and justice. 
11. Behold, all they who are enraged and inflamed against you, shall be put to shame and confounded; they who strive against you shall be as nothing and shall perish. 

MESSAGE OF THE DAY:
A DEMON-POSSESSED MAN HEALED:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 8:26-32]
26. Then they came to the country of the Gerasenes, which is opposite Galilee. 
27. Now when Jesus stepped out on land, there met Him a man out of the town who had (was possessed by) demons. For a long time he had worn no clothes, and he lived not in a house, but in the tombs. 
28. And when he saw Jesus, he raised a (terrible) cry, (from the depth of his throat) and fell down before Him (in terror) and shouted loudly. "What have You (to do) with me, Jesus, Son of the most High God? (What have we in common?) I beg  You, do not torment me!" 
29. For Jesus was already commanding the unclean spirit to come out of the man. For many times it had snatched and held him; he was kept under guard and  bound with chains and fetters, but would break the bonds and be driven by the demon into the wilderness (desert).
30. Jesus then asked him: "What is your name?" And he answered: "Legion;" for many demons had entered him. 
31. And they begged (Jesus) not to demand them to depart into the Abyss, (bottomless pit.)
32. Now a great herd of swine was there, feeding on the hillside; and the (demons) begged Him to give them leave to enter these. And He allowed them (to do so).

Maandag 2 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 41:10,11]
10. Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met My reddende regterhand. 
11. Kyk, hulle almal sal beskaamd staan en in die skande kom wat op jou toornig is; hulle sal word soos niks, en jou teëparty sal omkom. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
'N DUIWEL-BESETENE MAN GENEES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 8:26-32]
26. En hulle het geseil na die land van die Gadaréners, wat reg anderkant Galiléa is. 
27. En toe Hy aan wal uitklim, kom 'n sekere man uit die stad Hom tegemoet, wat vir 'n geruime tyd van duiwels besete was, en geen klere gedra het nie; hy het ook nie in 'n huis gewoon nie, maar in die grafte. 
28. En toe hy Jesus sien, skreeu hy uit en val voor Hom neer en sê met 'n groot stem: "Wat het ons met U te doen, Jesus, Seun van die Allerhoogste God? Ek bid U, moet my nie pynig nie -- "
29. Want Hy het aan die onreine gees bevel gegee om uit die man uit te gaan.  Want baiekeer het hy hom saamgesleep; en hulle het hom gebind met kettings en voetboeie om oor hom wag te hou; maar hy het die boeie uitmekaar geruk, en die duiwel het hom in die woestyne gedrywe. 
30. Daarop vra Jesus hom en sê: "Wat is jou naam?" En hy antwoord: "Legio," - want baie duiwels het in hom ingevaar. 
31. En hulle het Hom gesmeek dat Hy hulle nie sou beveel om in die onderwêreld af te vaar nie. 
32. En daar het 'n groot trop varke op die berg gewei. Toe smeek hulle Hom dat Hy hulle sou toelaat om in díe varke in te vaar. En Hy het hulle toegelaat. 

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. /
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

 Cell phone photo. 



8 comments:

  1. situs poker online terpercaya, dewa poker, texas poker, poker club,judi bola online,poker online indonesia, daftar situs poker online indonesia
    poker 88,situs poker online indonesia uang asli,situs poker online terpercaya, dewa poker, texas poker, poker club,poker online indonesia
    nice post....
    article yang menarik untuk dibaca dan bermanfaat...
    maju terus sob,,,
    kunjungi blog saya juga ya sob, http://chaniaj.blogspot.com
    dan kunjungi juga situs kesayangan kami http://www.oliviaclub.com/oliviaclub/index.php
    link alternatif http://www.oliviaclub.net/oliviaclub/index.php
    oliviaclub poker online uang asli indonesia terbaik dan terpercaya
    Poker Indonesia, Indonesia Poker, Poker Online Indonesia
    yuk,,buruan gabung,,ada bonus nya lho,,,,

    ReplyDelete
  2. Muy bueno y extenso tu sitio, hacemos diseños profesionales de blogs. http://elitemaracaibo28.blogspot.com/

    ReplyDelete
  3. hi , I really liked your blog. is very instructive

    ReplyDelete
  4. A nice thought.... Your blog depicts that ur treating it as ur canvas on which u have used bold strokes of ur language and feelings.... good work... do read my blog http://freetoexpressbyrajavimishra.blogspot.in/

    ReplyDelete
  5. This is a wonderful teaching, thank you for sharing your knowledge :)

    ReplyDelete