Saturday 28 March 2015

JESUS: NOT PEACE, BUT DIVISION. / JESUS: NIE VREDE NIE, MAAR VERDEELDHEID.


Sunday 29 March 2015.
WORD OF THE DAY:
[Matthew 24:30,31]
30. "Then the sign of the Son of Man will appear in the sky, and then the tribes of the earth will mourn and beat their breasts and lament in anguish, and they will see the Son of Man coming on the clouds of heaven, with power and great glory (in brilliancy and splendour).
31. "And He will send out His angels with a loud trumpet call, and they will gather His elect (His chosen ones) from the four winds, (even) from one end of the universe to the other."

MESSAGE OF THE DAY:
[Luke12:49-53]
49. "I have come to cast fire upon the earth, and how I wish that it were already kindled!
50. "I have a baptism with which to be baptized, and how greatly and sorely I Am urged on (impelled, constrained) until it is accomplished! 
51. "Do you suppose that I have come to give peace upon earth? No, I say to you, but rather division;
52. "For from now on in one house, there will be five divided (among themselves), thee against two, and two against three. 
53. "They will be divided, father against son, and son against father; mother against daughter and daughter against mother; mother-in-law against her daughter-in-law, and daughter-in-law against her mother-in-law."

Sondag 29 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 24:30,31]
30. "En dan sal die teken van die Seun van die Mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf en die Seun van die Mens sien kom op die wolke van die hemel, met groot krag en heerlikheid. 
31. En Hy sal Sy engele uitstuur met groot trompetgeluid, en hulle sal Sy uitverkorenes versamel uit die vier windstreke, van die een einde van die hemele tot die ander einde daarvan."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Lukas 12:49-53]
49. "Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was!
50. "Maar Ek het 'n doop om mee gedoop te word, en hoe benoud word Ek totdat dit volbring is!
51. "Dink julle Ek het gekom om vrede op die aarde te gee? Nee, sê Ek vir julle, maar eerder verdeeldheid!
52. "Want van nou af sal daar vyf in een huis verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie. 
53. "Die vader sal verdeeld wees teen die seun, en die seun teen die vader; die moeder teen die dogter en die dogter teen die moeder; die skoonmoeder teen haar skoondogter, en die skoondogter teen haar skoonmoeder."

Many thanks to John Hagee Ministries for the very affective photo!  
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.    /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

3 comments: