Thursday, 19 March 2015

THE BLOOD OF THE PROPHETS MAY BE CHARGED AGAINST THIS GENERATION. / DIE BLOED VAN DIE PROFETE MAG AFGEËIS WORD VAN HIERDIE GESLAG.

Friday 20 March 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Matthew 25:13]
"Watch therefore, (give strict attention and be cautious and active), for you know neither the day nor the hour, when the Son of Man will come."

MESSAGE OF THE DAY:
THE BLOOD OF THE PROPHETS MAY BE CHARGED AGAINST THIS GENERATION:
2. English - (Amplified Bible Version) 
[Luke 11:46-51]
46. But He said: "Woe to you, the lawyers also! For you load men with oppressive burdens hard to bear, and you do not personally (even gently) touch the burdens with one of your fingers!
47. "Woe to you! For you are rebuilding and repairing the tombs of the prophets. whom your fathers killed (destroyed).
48. "So you bear witness and give your full approval and consent to the deeds of your fathers; for they actually killed them, and you rebuild and repair monuments to them. 
49. For this reason also, the wisdom of God said: "I will send them prophets and apostles, (some) of whom they will put to death and persecute,
50. "So that the blood of all the prophets shed from the foundation of the world may be charged against and required of this age and generation. 
51. "From the blood of Abel to the blood of Zechariah, who was slain between the altar and the sanctuary. Yes, I tell you, it shall be charged against and required of this age and generation.."

Vrydag 20 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 25:13]
"Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet, waarop die Seun van die Mens kom nie."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE BLOED VAN DIE PROFETE MAG AFGEËIS WORD VAN HIERDIE GESLAG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 11:46-51]
46. En Hy sê: "Wee julle ook, wetgeleerdes, want julle lê laste op die mense wat swaar is om te dra, en self roer julle die laste nie met een van julle vingers aan nie. 
47. "Wee julle want julle bou die grafte van die profete, en julle vaders het hulle gedood. 
48. "Julle gee dus getuienis vir die werke van julle vaders en het self welbehae daarin, want hulle het hul gedood en julle bou hul grafte. 
49. "Daarom het die wysheid van God ook gesê: 'Ek sal profete en apostels na hulle stuur, en van dié sal hulle doodmaak en vervolg. 
50. "Sodat van hierdie geslag afgeëis kan word, die bloed van al die profete wat vergiet is van die grondlegging van die wêreld af. 
51. "Van die bloed van Abel af, tot op die bloed van Sagaria wat omgekom het tussen die reukaltaar en die huis van God. Ja, Ek sê vir julle, dit sal afgeëis word van hierdie geslag."

(DV. I will share the Word with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek die Woord met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

     Many thanks to whoever put this on FB. 

4 comments:

  1. Hi please check out my blog http://raeraellachic.blogspot.co.uk/
    Thanks x

    ReplyDelete
  2. Ülkenin en ileri gelen sex shop ve erotik shop'larından olan firmamızda her türlü seks shop ürününü ve cinsel fantezi ürününü bulabilir ve kapıda ödeme kolaylığı ile sipariş verebilirsiniz,verdiğiniz siparişleri teslim alırken kontrol edebilirsiniz, firmamız size güvenli alışverişi garanti eder.

    ReplyDelete