Monday, 9 March 2015

THE GOOD SAMARITAN, part 2. / DIE BARMHARTIGE SAMARITAAN, deel 2.

Tuesday 10 March 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 35:27,28]
27. May those who delight in My vindication, shout for joy and gladness; may they always say: "The Lord be exalted, Who delights in the well-being of His servants."
28. And my tongue shall talk of Your righteousness, rightness and justice, and my (reasons for) Your praise all the day long. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE GOOD SAMARITAN, Part 2.
[Luke 10:32-37]
32. "A Levite likewise came down to the place and saw him, and passed by on the other side (of the road). 
33. "But a certain Samaritan who travelled along, came down to where he was; and when he saw him, he was moved with pity and sympathy (for him.)
34. And went to him and dressed his wounds, pouring on (them) oil and wine. Then he sat him on his own beast and brought him to an inn and took care of him. 
35. "And the next day he took out two denarii (two day's wages), and gave them to the innkeeper, saying: "Take care of him; and whatever more you spend, I (myself) will repay you when I return. 
36. "Which of these three do you think proved himself a neighbour to him who fell among the robbers?"
37. He answered: 'The one who showed pity and mercy to him.' And Jesus said to him: "Go and do likewise."

Dinsdag 10 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 35:27,28]
27. Laat hulle jubel en bly wees wat 'n behae het in My geregtigheid; en laat hulle altyddeur sê: "Groot is die Here wat 'n welbehae het in die vrede van Sy kneg!"
28. En my tong sal U geregtigheid prys, U lof die hele dag deur. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE BARMHARTIGE SAMARITAAN, gedeelte 2. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling) 
[Lukas 10:32-37]
32. "En net so het 'n Leviet by die plek gekom, en hom gesien en anderkant by hom verby gegaan.  
33. "Maar 'n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy innig jammer gevoel, 
34. "En na hom gegaan, sy wonde verbind, en olie en wyn daarop gegooi. Hy het hom toe op sy eie pakdier gehelp en hom na 'n herberg geneem en vir hom gesorg. 
35. "En toe hy die volgende môre weggaan, haal hy twee pennings uit en gee dit aan die eienaar van die herberg en sê vir hom: 'Sorg vir hom, en enige onkoste wat jy nog meer mag hê, sal ek jou betaal as ek terugkom."
36. "Wie dan van hierdie drie, dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het?"
37. En hy antwoord: 'Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het.' Toe sê Jesus vir hom: "Gaan, en doen jy net so."

This beautiful photo was kindly supplied by: Adam Rodriques. 

(God willing and by His marvelous mercy and grace, I will share the Word with you as often as I possibly can.    /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)


9 comments:

  1. Hey Herma, I was wondering if you'd like to share your content on a new blogging platform. Presstream.com is pretty fun, and helps you grow your audience. Thank you for your time, and happy blogging!

    ReplyDelete
  2. Great!! Check out my blog, at: kkmusiclover.blogspot.com OR kgttsd.blogspot.com

    ReplyDelete
  3. Ülkenin en ileri gelen sex shop ve erotik shop'larından olan firmamızda her türlü seks shop ürününü ve cinsel fantezi ürününü bulabilir ve kapıda ödeme kolaylığı ile sipariş verebilirsiniz,verdiğiniz siparişleri teslim alırken kontrol edebilirsiniz, firmamız size güvenli alışverişi garanti eder.

    ReplyDelete