Thursday, 26 March 2015

THE SON OF MAN WILL COME AT AN HOUR WHEN YOU DO NOT EXPECT HIM. / DIE SEUN VAN DIE MENS SAL KOM OP 'N UUR WANNEER JY HOM NIE VERWAG NIE.

Friday 27 March 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Matthew 24:9-13)
9. "Then they will hand you over to suffer affliction and tribulation, and put you to death and you will be hated by all nations for My Name's sake. 
10, "And then many will be offended and repelled and will begin to distrust and desert (Him Whom they ought to
trust and obey) and will stumble and fall away, and betray one another, and pursue one another with hatred. 
11. "And many false prophets will rise up, and deceive and lead many into error. 
12. "And the love of the great body of people will grow cold, because of the multiplied lawlessness and iniquity. 
13. "But he who endures to the end, will be saved."

MESSAGE OF THE DAY:
THE SON OF MAN WILL COME AT AN HOUR WHEN YOU DO NOT EXPECT HIM:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 12:35-40]
35. "Let your loins be girded about, and your lights burning;
36. And be like men who are waiting for their master to return home from the marriage feast, so that when he returns from the wedding and comes and knocks, they may open to him immediately. 
37. "Blessed, (happy, fortunate and to be envied), are those servants whom the master finds awake and alert and waiting and watching when he comes. Truly I say to you, he will gird himself and have them recline at table and will come and serve them. 
38. "If he comes in the second watch (before midnight) or third watch (after midnight), and finds them so, (happy, fortunate and to be envied) are those servants!
39. "But of this be assured: if the householder had known at what time the burglar was coming, he would have been awake and alert and watching, and would not have permitted his house to be dug through and broken into. 
40. "You also must be ready, for the Son of Man is coming at an hour and a moment when you do not anticipate it."

Vrydag 27 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 24:9-13)
9. "Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van My Naam.
10. "En dan sal baie tot struikel gebring word, en mekaar verraai en mekaar haat. 
11. "En baie valse profete sal opstaan en baie mislei. 
12. "En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. 
13. "Maar wie volhard tot die einde toe, sal gered word."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE SEUN VAN DIE MENS SAL KOM OP 'N UUR WANNEER JY HOM NIE VERWAG NIE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 12:35-40]
35. "Laat julle heupe omgord wees en julle lampe aan die brand. 
36. "En julle moet wees soos mense wat op hulle heer wag wanneer hy van die bruilof terugkom, sodat hulle dadelik vir hom kan  oopmaak as hy kom en aanklop. 
37. "Gelukkig is daardie diensknegte vir wie  die heer wakker sal vind as hy kom. Ek sê vir julle: hy sal hom omgord en hulle aan tafel laat gaan en hulle kom bedien. 
38. "En as hy in die tweede (voor middernag) of die derde nagwaak (na middernag kom, en dit so vind - gelukkig is daardie diensknegte. 
39. "Maar weet dit: as die huisheer weet in watter uur die dief sou kom, sou hy gewaak het en nie in sy huis laat inbreek het nie. 
40. "Julle moet dan ook gereed wees, omdat die Seun van die Mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.    /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks to (haventoday.org) for the pivilege to be able to use this beautiful and inspiring photo. Kindly brought to my attention and supplied by Aletta Oliver. 


4 comments: