Wednesday 23 September 2015

PSALM 147, Second section ...

Weekend 26 & 27 September 2015.
WORD OF THE DAY:
(Psalm 142:1,2)
1. I cry to the Lord with my voice; with my voice to the Lord do I make my supplication. 
2. I pour out my complaint before Him; I tell before Him my trouble. 

MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 147, Second section ...
English - (Amplified Bible Version)
(Psalm 147:11-20)
11. The Lord takes pleasure in those who reverently and worshipfully fear Him, in those who hope in His mercy and loving-kindness. 
12. Praise the Lord, O Jerusalem! Praise your God, O Zion!
13. For He Has strengthened and made hard the bars of your gates, and He Has blessed your children within you. 
14. He makes peace in your borders; He fills you with the finest of the wheat. 
15. He sends forth His commandment to the earth; His Word runs very swiftly. 
16. He gives (to the earth) snow like (a blanket of) wool; He scatters the hoarfrost like ashes. 
17. He casts forth His ice like crumbs; who can stand before His cold?
18. He sends out His Word, and melts (ice and snow); He causes His wind to blow, and the waters flow. 
19. He declares His Word to Jacob, His statutes and His ordinances to Israel. 
20. He Has not dealt so with any (other) nation; they have nor known (understood, appreciated, given heed to, and cherished) His ordinances. Praise the Lord! (Hallelujah!)

Naweek 26 & 27 September 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Psalm 142:2,3)
2. Hardop roep ek die Here aan, hardop smeek ek die Here. 
3. Ek stort my klagte uit voor Sy aangesig; ek maak voor Sy aangesig my nood bekend

BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 147, Tweede gedeelte ...
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Psalm 147:11-20)
11. Die Here het 'n welgevalle in die wat Hom vrees, wat op Sy goedertierenheid hoop. 
12. O Jerusalem, prys die Here! O Sion, loof jou God!
13. Want Hy het die grendels van jou poorte sterk gemaak; Hy het jou kinders binne-in jou geseën. 
14. Hy wat aan jou grondgebied vrede verskaf, wat jou versadig met die beste van die koring. 
15. Wat Sy bevel na die aarde stuur - Sy Woord loop baie vinnig.  
16. Hy gee sneeu soos wol; Hy strooi ryp soos as. 
17. Hy werp Sy ys heen soos stukke - wie kan bestaan voor Sy koue? 
18. Hy stuur Sy Woord en laat hulle smelt; Hy laat Sy wind waai - die waters loop. 
19. Hy maak aan Jakob Sy Woorde bekend, aan Israel Sy insettinge en Sy verordininge. 
20. So het Hy aan geen enkele nasie gedoen nie; en Sy verordeninge, dié ken hulle nie. Halleluja!

(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan).
  Cell phone photo taken in our garden. 

3 comments: