Saturday, 10 January 2015

JESUS TRANSFIGURED ON THE MOUNT. / JESUS VERHEERLIK OP DIE BERG.

Weekend 10 & 11 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[1 John 5:13-15]
13. I write this to you who believe in (adhere to, trust in, and rely on) the Name of the Son of God ( in the peculiar services and blessings conferred by Him on men), so that you may know (with settled and absolute knowledge) that you (already) have life, yes, eternal life. 
14. And this is the confidence, (the assurance, the privilege of boldness) which we have in Him: (we are sure) that if we ask anything (make any request) according to His will (in agreement with His own plan) He listens to, and hears us.
15. And if (since) we (positively) know that  He listens to us in whatever we ask, we also know (with settled and absolute knowlege) that we have (granted us as our present possessions) the requests made of Him. 
 
MESSAGE OF THE DAY:
JESUS TRANSFIGURED ON THE MOUNT:  
1. English - (Amplified Bible Version)
[Matthew 17:1-7]
1. And six days after this, Jesus took with Him Peter and James and John, His brother, and led them up on a high mountain by themselves. 
2. And His appearance underwent a change in their presence; and His face shone clear and bright like the sun, and His clothing became as white as light. 
3. And behold, there appeared to them Moses and Elijah, who kept talking to Him. 
4. Then Peter began to speak and said to Jesus: "Lord, it is good and delightful that we are here; if You approve, I will put up three booths here -- one for You and one for Moses and one for Elijah."
5. While he was still speaking, behold, a shining cloud (composed of light) overshadowed them, and a voice from the cloud said: "This is My Son, My Beloved, with Whom I Am, (and have always been) delighted."
6. When the disciples heard it, they fell on their faces and were seized with alarm, and struck with fear.  
7. But Jesus came and touched them and said: "Get up, and do not be afraid."
 
Naweek 10 & 11 Januarie 2015.  
WOORD VAN DAG:
[1 Johannes 5:13-15]
13. Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God
14. En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens Sy wil.  
15. En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ookal vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het. 

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
JESUS VERHEERLIK OP DIE BERG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 17:1-7]
1. En ná ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes, Sy broer, saamgeneem en hulle op 'n hoë berg in die eensaamheid gebring. 
2. En Hy het voor hulle van gedaante verander, en Sy aangesig het geblink soos die son. En Sy klere het wit geword soos die lig. 
3. En kyk, daar verskyn aan hulle Moses en Elía in gesprek met Hom. 
4. Toe begin Petrus vir Jesus te sê: "Here, dit is goed dat ons hier is; As U wil: laat ons hier 3 hutte maak: vir U een, vir Moses een, en een vir Elía. 
5. Terwyl hy nog spreek, oordek 'n helderligte wolk hulle meteens en daar sê 'n stem uit die wolk: "Dit is My geliefde Seun in Wie Ek 'n welbehae het. Luister na Hom!"
6. En toe die dissipels dit hoor, het hulle op hul aangesig geval en was baie bevrees. 
7. En Jesus het nader gekom en hulle aangeraak en gesê: "Staan op en moenie vrees nie."

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
   Photo kindly supplied by:
     Hein Knoetze. 

4 comments: