Monday 30 March 2015

A CRIPPLED WOMAN HEALED ON THE SABBATH. / 'N KRANKE VROU GENEES OP DIE SABBAT.

Tuesday 31 March 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Matthew 24:44]
"So you also must be ready, because the Son of Man will come at an hour when you do not expect Him."

MESSAGE OF THE DAY:
A CRIPPLED WOMAN HEALED ON THE SABBATH:
1. English - (New International Version)
[Luke 13:10-17]
10. On a Sabbath, Jesus was teaching in one of the synagogues,
11. And a woman was there who had been crippled by a spirit for eighteen years. She was bent over and could not straighten up at all. 
12. When Jesus saw her, He called her forward and said to her: "Woman, you are set free from your infirmity."
13. Then He put His hands on her, and immediately she straightened up and praised God."
14. Indignant because Jesus had healed on the Sabbath, the synagogue ruler said to the people: "There are six days for work. So come and be healed on those days, not on the Sabbath."
15. The Lord answered him: "You hypocrites! Doesn't each of you on the Sabbath untie his ox or donkey from the stall and lead it out to give it water?
16. "Then, should not this woman, a daughter of Abraham, whom satan has kept bound for eighteen long years, be set free from this bond on the Sabbath day?"
17. When He said this, all His opponents were humiliated, but the people were delighted with all the wonderful things He was doing.  
 
Dinsdag 31 Maart 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 24:44]
"Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die Mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
'N KRANKE VROU OP DIE SABBAT GENEES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 13:10-17]
10. En Hy was besig om op die Sabbat in een van die sinagoges te leer. 
11. En daar was 'n vrou wat 'n gees van krankheid agtien jaar lank gehad het, en sy  was inmekaargetrek en glad nie in staat om regop te kom nie. 
12. En toe Jesus haar sien, roep Hy haar en sê:  "Vrou, jy is van jou krankheid verlos!" 
13. En Hy het haar die hande opgelê, en onmiddellik het sy regop gestaan, en God verheerlik. 
14. Maar die owerste van die sinagoge, wat verontwaardig was dat Jesus op die Sabbat genees het, antwoord en sê vir die skare: "Daar is ses dae waarop 'n mens behoort te werk; kom dan op die dae en laat julle genees, en nie op die sabbatdag nie."
15. Toe antwoord die Here hom en sê: "Jou geveinsde, maak elkeen van julle nie op die Sabbat sy os of esel van die krip los en lei hom weg om hom te laat drink nie?
16. "Maar hierdie vrou, wat 'n dogter van Abraham is, wat die satan -- dink daaraan! -- agtien jaar lank gebind het, moet sy nie van hierdie band op die Sabbatdag verlos word nie?
17. En toe Hy dit sê, het al Sy teëstanders beskaamd geword; en die hele skare was bly oor al die heerlike dinge wat deur Hom gebeur het."
  
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.    /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

I wish to thank John Hagee Ministries for the  wonderful and appropriate photos on their webbsite, that I can use as illustrations.  

8 comments:

  1. http://get-mcsa-mcse-training-indore.blogspot.in/ Nice Blog......

    ReplyDelete
  2. nice blog!
    If not difficult to evaluate and mine) http://mraventor.blogspot.ru/

    ReplyDelete
  3. http://onlinegirl0216.blogspot.com/

    ReplyDelete
  4. People of the world. Follow my inspiration. I will lead you if you but follow me and let me into your hearts.

    http://thegospelofjamiebarry.blogspot.ie/

    ReplyDelete
  5. Ülkenin en ileri gelen sex shop ve erotik shop'larından olan firmamızda her türlü seks shop ürününü ve cinsel fantezi ürününü bulabilir ve kapıda ödeme kolaylığı ile sipariş verebilirsiniz,verdiğiniz siparişleri teslim alırken kontrol edebilirsiniz, firmamız size güvenli alışverişi garanti eder.

    ReplyDelete
  6. Nice information keep sharing with us. Please check out bt customer support also. I hope it will help you.

    ReplyDelete