Sunday 3 April 2016

JESUS AT THE SEA OF TIBERIAS. / JESUS BY DIE SEE VAN TIBÉRIAS.

 As you may have noticed, I now also have another blog named: "A PEARL FOR EACH DAY," wherein I have one or two powerful verses from the Bible every day. Trusting that you will enjoy reading these verses. 
/ Soos wat u heelwaarskynlik agtergekom het, het ek nou ook 'n nuwe 'blog,' genaamd: "'N PÊREL VIR ELKE DAG," waarin ek elke dag een of twee kragtige verse aan u gee. 
Ek vertrou dat u dit sal geniet elke dag. 

Tuesday 19 April 2016. 
WORD OF THE DAY:
(John 3:16)
For God so loved the world, that He gave His only begotten Son, so that whoever believes in Him shall not perish but have everlasting life. 

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS AT THE SEA OF TIBERIAS, Second section ...
(John 21:9-16)
9. When they landed, they saw a fire of burning coals there with fish on it, and some bread. 
10. Jesus said to them: "Bring some of the fish you have just caught."
11. Simon Peter climbed aboard and dragged the net ashore. It was full of large fish, one-hundred-and-fifty-three, but even with so many, the net was not torn. 
12. Jesus said to them: "Come and have breakfast." None of the disciples dared ask Him: "Who are You?" They knew it was the Lord.  
13. Jesus came, took the bread and gave it to them, and did the same with the fish. 
14. This was now the third time Jesus appeared to His disciples after He was raised from the dead.  
15. When they had finished eating, Jesus said to Simon Peter: "Simon, son of Jonah, do you truly love Me more than these?" "Yes Lord," he said. "You know that I love You." Jesus said: "Feed My lambs." 
16. Jesus said a second time: "Simon, son of Jonah, do you love Me?" He replied: "Yes Lord, You know I love You." Jesus told Him: "Shepherd My sheep."

Dinsdag 19 April 2016.  
WOORD VAN DIE DAG:
(Johannes 3:16)
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. 

BOODSKAP VAN DIE DAG
JESUS BY DIE SEE VAN TIBÉRIAS, Tweede gedeelte ..,
(Johannes 21:9-16)
9. En toe hulle geland het, sien hulle 'n koolvuur op die grond en vis daarop lê, en brood. 
10. Jesus sê vir hulle: "Bring van die visse wat julle nou gevang het."
11. Simon Petrus het in die skuit geklim en die net op die land getrek, vol groot visse, honderd-drie-en-vyftig in getal; en alhoewel dit so baie  was, het die net nie geskeur nie. 
12. Jesus sê vir hulle: "Kom eet!" En niemand van die dissipels het gewaag om Hom te vra: "Wie is U?" nie, omdat hulle wis dat dit die Here was. 
13. En Jesus het gekom en die brood geneem en dit aan hulle gegee, en so ook die vis. 
14. Dit was al die derde keer dat Jesus aan Sy dissipels verskyn het, nadat Hy opgestaan het uit die dode.  
15. Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: "Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier?" Hy antwoord Hom: "Ja Here, U weet dat ek U liefhet." Hy sê vir hom: "Laat My lammers wei."
16. Jesus vra hom weer die tweede maal: "Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief?" Hy antwoord: "Ja Here, U weet dat ek U liefhet." Hy sê vir hom: "Pas My skape op."

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will share the Word with you, as often as I possibly can.  /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Many thanks to whoever posted this illustration and the powerful verse on Face Book. 


No comments:

Post a Comment