Saturday 19 October 2013

JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER / JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG.

Saturday 19 October 2013. 
JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER:
Part 2.
1. English - (NKJ Translation)
[Hebrews 6:18-20)
18. . . . That by two immutable things, in which it is impossible for God to lie, we might have strong consolation, we, who have fled for refuge to lay hold of the hope set before us.
19. This hope we have as an anchor of the soul, both sure and steadfast, and which enters the Presence behind the veil,
20. Where the Forerunner Has entered for us, even Jesus, having become High Priest forever according to the order of Melchizedek.

Saterdag 19 Oktober 2013. 
JESUS. ONS HOËPRIESTER VIR EWIG:
Gedeelte 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Hebreërs 6:18-20]
18. . . .  Sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, kragtige bemoediging kan hê, ons wat ontvlug het, om vas te hou aan die hoop wat voorlê;
19. En ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel,
20. Waar Jesus as Voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Melgisédek 'n Hoëpriester geword het vir ewig.

    Photo by / Foto deur: Martin Heigan. 

No comments:

Post a Comment