Wednesday 16 October 2013

THE SUPREMACY OF CHRIST / DIE OPPERHEERSKAPPY VAN CHRISTUS.

Wednesday 16 October 2013. 
THE SUPREMACY OF CHRIST:
Part 2.
1. English - (NIV  Translation.)
[Colossians 1:18-21)
18. And He is the Head of the body, the Church; He is the beginning and the Firstborn from among the dead, so that in everything He might have the supremacy. 
19. For God was pleased to have all His fullness dwell in Him,
20. And through Him to reconcile to Himself all things, whether things on earth or things in heaven, by making peace through His blood, shed on the cross. 
21. Once you were alienated from God and were enemies in your minds because of your evil behaviour. 
(God willing and by His grace, I will share with you again tomorrow.)

Woensdag 18 Oktober 2013. 
DIE OPPERHEERSKAPPY VAN CHRISTUS:
Gedeelte 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Kolossense 1:18-21]
18. En Hy is die Hoof van die Liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles eerste kan wees. 
19. Want dit het die Vader behaag dat in Hom die ganse volheid sou woon.  
20. En dat Hy deur Hom alles met Homself sou versoen nadat Hy vrede gemaak het deur die bloed van Sy kruis - ek sê deur Hom - die dinge op die aarde sowel as die dinge in die hemele. 
21. Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen. 


No comments:

Post a Comment