Tuesday 29 October 2013

JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER / JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG.

Tuesday 29 October 2013. 
JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER:
Part 11.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Hebrews 8:1-3]
1. Now the main point of what we have to say is this: We have such a High Priest, One Who is seated at the right hand of the Majestic (God) in heaven. (Also read Psalm 110:1)
2. As officiating Priest, a Minister in the  holy places and in the true tabernacle which is erected not by man but by the Lord. 
3. For every high priest is appointed to offer up gifts and sacrifices; so it is essensial for this (High Priest) to have some offering to make also. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy I will share with you again tomorrow.)

Dinsdag 29 Oktober 2013.
JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG:
Gedeelte 11.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Hebreërs 8:1-3]
1. Die hoofsaak nou van wat ons gesê het, is dít: Ons het so 'n Hoëpriester wat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele. (Lees ook Psalm 110:1)
2. 'n Bediener van die heilige dinge en van die ware tabernakel wat die Here opgerig het en nie 'n mens nie.
3. Want elke hoëpriester word aangestel om gawes en offers te bring. Daarom moes Hy ook iets hê om te offer. 
(As die Here wil en deur Sy Wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
    
Photo by / Foto deur: Martin Heigan. 

No comments:

Post a Comment