Friday 25 October 2013

JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER. / JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG.

Friday 25 October 2013. 
JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER:
Part 7.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Hebrews 7:17-19]
17. For it is witnessed of Him, (that the Father said: "You are a Priest forever after the order of Melchizedek."
18. So a previous physical regulation and command is cancelled, because of the weakness and ineffectedness and uselessness -
19. For the law never made anything perfect - but in stead a better hope is introduced through which we (now) come close to God. 
(God willing and by His wonderful grace I will share with you again tomorrow).

Vrydag 25 Oktober 2013. 
JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG:
Gedeelte 7.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Hebreërs 7:17-19]
17. Want Hy (die Vader) getuig: "U is Priester vir ewig, volgens die orde van Melgisédek."
18. Want aan die een kant is daar die opheffing van die voorafgaande gebod weens die swakheid en nutteloosheid daarvan,
19. Omdat die wet niks volkome gemaak het nie; maar aan die ander kant is daar die invoering van 'n beter hoop waardeur ons tot God nader. 
(As die Here wil, en deur Sy wonderbare genade sal ek môre verder met u deel)

Our lush and beautiful garden / Ons geil en pragtige tuin. Photo taken with my cell phone / Foto met my selfoon geneem. 


No comments:

Post a Comment