Monday 21 October 2013

JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER / JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG.

Monday 21 October 2013. 
JESUS, OUR HIGH PRIEST FOREVER:
Part 3.
1. English - (NKJ Translation)
[Hebrews 7:4-6]
4. Now consider how great this Man was, to whom even the patriarch Abraham gave a tenth of the spoils. 
5. And indeed those who are of the sons of Levi, who receive the priesthood, have a commandment to receive tithes from the people according to the law, that is, from their brethren, though they have come from the loins of Abraham;
6. But He whose genealogy is not derived from them received tithes from Abraham and blessed him who had the promises. 
(God willing and by His grace, I will share with you again tomorrow).

Maandag 21 Oktober 2013. 
JESUS, ONS HOËPRIESTER VIR EWIG:
Gedeelte 3.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Hebreërs 7:4-6]
4. Let nou op hoe groot hierdie Man was, aan wie selfs Abraham, die aartsvader, 'n tiende van die buit gegee het. 
5. Nou het hulle wat uit die seuns van Levi die priesterskap ontvang, wel 'n gebod om, volgens die wet, van die volk tiendes te neem, dit is van hulle broers, ofskoon hulle uit die lendene van Abraham voortgekom het;
6. Maar Hy wat nie uit húlle Sy geslagsregister aflei nie, het van Abraham tiendes geneem en die besitter van die beloftes geseën.
(Soos God wil en deur Sy genade, sal ek môre verder met u deel).
    
Photo by / Foto deur: Martin Heigan. 

No comments:

Post a Comment