Sunday 29 December 2013

GOD IS THE GOD OF THE "NOW." : GOD IS DIE GOD VAN DIE "NOU."

Sunday 29 December 2013. 
WORD OF THE DAY:
[Deuteronomy 30:19-20a]
19. This day I call heaven and earth as witnesses against you, that I have set before you life and death, blessing and curses, Now choose life, so that you and your children may live,
20a. And that you may love the Lord your God, listen to His voice, and hold fast to Him. For the Lord is your life. 

Sondag 29 Desember 2013. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Deuteronómium 30:19-20a]
19. Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuienis teen julle; die lewe en die dood, die seën en die vloek het ek jou voorgehou. Kies dan die lewe, jy en jou nageslag. 
20a. Deur die Here jou God lief te hê, na Sy stem te luister en Hom aan te hang; want dit is jou lewe en die lengte van jou dae
                 -/-/:/:/:/:/;/:/:/:/:/-/-

Sunday 29 December 2013.
MESSAGE OF THE DAY:
GOD IS A GOD OF THE "NOW."
1. English - (King James Bible, with personal commentary by ORAL ROBERTS, on the Scriptures which have shaped his life and ministry.)

"Don't put off your salvation another second. Don't put off believing for your healing another second. Now is God's accepted time, while you can choose, while you can turn your faith loose for all your needs to be met." (Philippians 4:19).

Sondag 29 Desember 2013. 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
GOD IS 'N GOD VAN DIE "NOU."
2. Afrikaans - ( King James Bible, met persoonlike kommentaar deur ORAL ROBERTS op die Skrifgedeeltes wat sy lewe en bediening gevorm het - [by benadering in Afrikaans vertaal.]

"Moenie jou redding 'n sekonde uitstel nie.  Moenie jou geloof om liggaamlike genesing te ontvang een sekonde uitstel nie. Nou is God se aanvaarde tyd, nou wanneer jy kan kies, nou terwyl jy jou geloof kan vrystel, sodat al jou behoeftes vervul kan word." (Fiilippense 4:19).
        Cell phone photo :  Selfoon foto




2 comments: