Friday 6 December 2013

WHAT YOU SOW, YOU WILL REAP / WAT JY SAAI, SAL JY MAAI.

Friday 6 December 2013.
WORD OF THE DAY:
17.  Though the fig tree does not bud, and there are no grapes on the vines, though the olive crop fails and the fields produce no food, though there are no sheep in the pen and no cattle in the stalls, -
18. Yet I will rejoice in the Lord, I will be joyful in God my Saviour.
WOORD VAN DIE DAG:
17. Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel lewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn, en geen beeste in die stalle sal wees nie -
18. Nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil.
              . > ~. ~. ~. ~. ~. ~. <. 
Friday 6 December 2013.
WHAT YOU SOW, YOU WILL REAP:
Part 2.
1. English - (New International Version)
[Galations 6:7-10]
7. Do not be deceived: God cannot be mocked. A man reaps what he sows.
8. The one who sows to please his sinful nature, from that nature, will reap destruction; the one who sows to please the Spirit, from the Spirit will reap eternal life.
9. Let us not become weary in doing good 
for at the proper time we will reap a harvest if we do not give up.
10. Therefore, as we have opportunity, let us do good to all people, especially to those who belong to the family of believers. 
(God willing and by His marvellous grace, mercy and loving-kindness, I will share with you again tomorrow.)

Vrydag 6 Desember 2013.
WAT JY SAAI, SAL JY MAAI:
Deel 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Galasiërs 6:7-10]
7. Moenie dwaal nie, God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai. 
8. Hy wat in die vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai. 
9 . En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie. 
10. Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof. 
(As God wil en deur Sy wonderbare liefde, genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)
       Cell phone photo. 

No comments:

Post a Comment