Wednesday 11 December 2013

THE PARABLE OF THE SOWER / DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER.

Wednesday11 December 2013.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 84:11-12]
11. For the Lord God is a sun and shield; the Lord bestows favour and honour; no good thing does He withhold from those whose walk is blameless. 
12. O Lord Almighty, blessed is the man who trusts in You.

WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 84:12-13]
12. Want die Here God is 'n son en skild; die Here sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie weerhou van die wat in opregtheid wandel nie.
13. Here van die leërskare, welgeluksalig is die mens wat op U vertrou.

Wednesday 11 December 2013.
MESSAGE OF THE DAY:
THE PARABLE OF THE SOWER:
Part 2.
[Matthew 13:22-23]
22. "The one who received the seed that fell among the thorns, is the man who hears the Word, but the worries of this life and the deceitfulness of wealth choke it, making it unfruitful.
23. "But the one who received the seed that fell on good soil is the man who hears the Word and understands it. He produces a crop, yielding  hundred, sixty or thirty times what was sown."

Woensdag 11 Desember 2013.
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER:
Deel 2.
[Matthéüs 13:22-23]
22. "En by wie in dorings gesaai is - dit is hy wat die Woord hoor, maar die sorg van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom verstik die Woord, en hy word onvrugbaar. 
23. "En by wie op die goeie grond gesaai is - dit is hy wat die Woord hoor en verstaan, wat dan ook vrug dra en oplewer: die een honderd-, die ander sestig-, die ander dertigvoudig."
(God willing, I will share with you again tomorrow.  /  As God wil sal ek môre weer met u deel.)


No comments:

Post a Comment