Monday 30 December 2013

THE HEART OF LOVE: GIVING. / DIE HART VAN LIEFDE: OM TE GEE.

Monday 30 December 2013. 
WORD OF THE DAY:
[Philippians 4:19]
And my God will meet all your needs according to His glorious riches in Christ Jesus. 

Maandag 30 Desember 2013. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Filippense 4:19]
En my God sal elke behoefte van julle vervul, na Sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.

Monday 30 December 2013.
MESSAGE OF THE DAY:
THE HEART OF LOVE - GIVING:
1. English - (King James Bible with personal commentary by ORAL ROBERTS, on the Scriptures which have shaped his life and ministry.)

"As I have mentioned before: You can give without loving, but you can't love without giving. 
"In 2 Corinthians 8:6 the apostle Paul calls "giving" a "grace," or the favour of God, and he desires it to come into completion in us. 
"Paul recommends to the Corinthian brethren the example of giving, expressed by the believers in the Churches he had established in the region called Macedonia - the poorest of all financially. They were so filled with God's love and responded to it so enthusiastically, that they came into "the grace of giving." They couldn't give "enough" and they couldn't wait to give. 

Maandag 30 Desember 2013.
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE HART VAN DIE LIEFDE - OM TE GEE:
2. Afrikaans - (King James Bible, met persoonlike kommentaar deur ORAL ROBERTS uit die Skrifgedeeltes wat die grondslag van sy lewe en bediening gevorm en daargestel het.)
{By benadering deur myself vertaal in Afrikaans}

"Soos wat ek vantevore aangehaal het: 'Jy kan gee sonder om lief te hê, maar jy kan nie liefhê sonder om te gee nie.'"
"In 2 Korinthiërs 8:6 noem die apostel Paulus "gee" 'n "genadegawe" of die guns van God. Sy verlange is dat dit ook so in ons sal manifesteer. 
"Paulus beveel aan by die gelowiges in Korinte dat hulle as voorbeeld moet gebruik, een van die Kerke wat hy gestig het in die streke van Masedonië - wat finansieel die armste van al die Kerke is wat hy gestig het. Hulle was so oorweldigend gevul met God se liefde, en het so entoesiasties gereageer dat hulle in die patroon van die "gee van genadegawes" verval het. 
"Hulle het gevoel hulle kan nie "genoeg"
gee nie, en kon ook nooit wag om te gee nie."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share with you again tomorrow. /  As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek môre verder met u deel.)

No comments:

Post a Comment